Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Punta Del Mar 25 - De Mist Circle

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist Circle 25, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Punta Del Mar is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-meenthuis aan die rivierfront in Blue Water Bay, Gqeberha (Port Elizabeth); 'n entjie van die strand af.

Die meenthuis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en beskik ook oor 'n wasmasjien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Dié meenthuis het braaigeriewe aan die voorkant wat oor die rivier en die see uitkyk, asook 'n bykomende onderdakbraai-area. Toesluitmotorhuisparkeerplek en onderdakparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 50

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • De Mist Circle 25, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Punta Del Mar 25 - De Mist Circle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist Circle 25, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2NDVlYjQ4LTY3ODUtNDNmMy05MzljLTRmNDRmYjc0NWQ4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 25 De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.862569333447 25.631521940231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang