Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puzzlebush Farmstay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Alewyn H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great! Awesome! It was a nice experience and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Wonderful getaway. Absolutely wonderful, great value for money in a nice and quiet area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Beautiful farmhouse. My whole family had a wonderful and relaxing weekend away at the Puzzlebush Farmstay. I wish we could stay a little longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Nanette
Puzzlebush Farmstay
Ek is bly jul het dit geniet. Kom gerus weer, dit was 'n plesier om jul te huisves.

Darcelle D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Incredible and tranquil. Absolutely amazing. The accommodation was beautiful and catered for everything. The location, although hard to find, is peaceful and close to fun activities. Perfect for a getaway from the city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Definitief die plek om jou batterye te herlaai. Ons het heerlik gekuier, kan dit baie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike rusplek. Swembad was 'n bonus op die warm dae. Baie voëls in die pragtige tuin, asook nagappies en eekhorings. Dankie vir al die speeltjies, tydskrifte en boeke. Lekker gestap tussen njalas en rooibokke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nanette
Puzzlebush Farmstay
Dankie julle Ek is bly julle het dit geniet daar.

Phillis R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

We really had the time of our lives, the place was amazing and very peaceful. Great location, the host and the care takers were friendly. The house was very clean and the fact that they have a solar system made the whole experience amazing!! We'll be definitely coming back in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Hemel op aarde. Puzzlebush Farmstay het alles wat jy aan kan dink. Van kolwyntjiepanne tot elektriese toebehore. Lina het elke dag die kombuis skoongemaak, dit was heerlik. Augustine kom kyk weer kort-kort of daar nie iets is om mee te help of wat hy kan doen nie. Aan die eienaars, Augustine en Lina is juwele. Baie baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nanette
Puzzlebush Farmstay
Baie dankie Theresa Bly julle het dit geniet

Gladness M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

My partner's birthday weekend well spent. We absolutely enjoyed our stay, very peaceful with amazing views. Friendly staff that was always willing to assist and the house had everything we needed especially the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nanette
Puzzlebush Farmstay
Thank you, glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Erfdeel 90 van Droegekloofplaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ce5940355aae66b44735c37d7beadc5f09fe924ebc1f87f6b7b5e1bde790803f30f66071f339a316ddf8bc1b05465a69dee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 R516 Portion 90 of Droogekloof Farm 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.856809782097 28.124292136291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang