Puzzlebush Farmstay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat die swembad nie 'n veiligheidsnet het nie, en daarom moet kinders ten alle tye onder toesig wees.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Met bevestiging van die bespreking word 'n e-pos gestuur met die nodige inligting en Bepalings en Voorwaardes, wat deur die verantwoordelike persoon onderteken en teruggestuur moet word.
Die tariewe sluit huisskoonmaak, linnewas en strykdiens in nadat die gaste die perseel verlaat het.
Daar word van gaste verwag om die plek te los soos hulle dit gekry het.
Skoonmaakdienste is slegs beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste, soos uiteengesit in die e-pos wat aan die verantwoordelike persoon gestuur is.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef. Bepalings word in die e-posdokument uiteengesit.
Die verblyf bied 'n "plaasomgewing"-ervaring en kinders is baie welkom, maar moet te alle tye deur die verantwoordelike persoon en/of ouers onder toesig wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Erfdeel 90 van Droegekloofplaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang