Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puzzlebush Farmstay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Puzzlebush Farmstay
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alewyn H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alewyn H

Great! Awesome!

It was a nice experience and value for money.

Sune J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune J

Wonderful getaway.

Absolutely wonderful, great value for money in a nice and quiet area!

Tina T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina T

Beautiful farmhouse.

My whole family had a wonderful and relaxing weekend away at the Puzzlebush Farmstay. I wish we could stay a little longer.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Darcelle D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darcelle D

Incredible and tranquil.

Absolutely amazing. The accommodation was beautiful and catered for everything. The location, although hard to find, is peaceful and close to fun activities. Perfect for a getaway from the city life.

Monica S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Definitief die plek om jou batterye te herlaai.

Ons het heerlik gekuier, kan dit baie beslis aanbeveel.

Gert P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P

Heerlike rusplek.

Swembad was 'n bonus op die warm dae. Baie voëls in die pragtige tuin, asook nagappies en eekhorings. Dankie vir al die speeltjies, tydskrifte en boeke. Lekker gestap tussen njalas en rooibokke.

Puzzlebush Farmstay se terugvoer

Dankie julle
Ek is bly julle het dit geniet daar.

Puzzlebush Farmstay
Phillis R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillis R

We really had the time of our lives, the place was amazing and very peaceful.

Great location, the host and the care takers were friendly. The house was very clean and the fact that they have a solar system made the whole experience amazing!! We'll be definitely coming back in summer.

Theresa S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Hemel op aarde.

Puzzlebush Farmstay het alles wat jy aan kan dink. Van kolwyntjiepanne tot elektriese toebehore. Lina het elke dag die kombuis skoongemaak, dit was heerlik. Augustine kom kyk weer kort-kort of daar nie iets is om mee te help of wat hy kan doen nie. Aan die eienaars, Augustine en Lina is juwele. Baie baie dankie vir julle gasvryheid.

Puzzlebush Farmstay se terugvoer

Baie dankie Theresa
Bly julle het dit geniet

Puzzlebush Farmstay
Gladness M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladness M

My partner's birthday weekend well spent.

We absolutely enjoyed our stay, very peaceful with amazing views. Friendly staff that was always willing to assist and the house had everything we needed especially the kitchen.

Puzzlebush Farmstay se terugvoer

Thank you, glad you enjoyed your stay.

Puzzlebush Farmstay
Ronell V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V

Heerlike naweekwegbreek-huis.

Alles was keurig en skoon. Lieflike tuine en alles wat so mooi instand gehou word. Solar-krag was 'n bonus. Geen klagtes nie. Perfekte wegbreek en kan dit beslis aanbeveel.

Richaard W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richaard W

It was nice and awesome.

She is friendly and humble, anytime every day, if you don't understand she helps you. Puzzlebush Farmstay is a nice and enjoyable place, thanks for everything.

Kgotso T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgotso T

It was a nice the house was big and warm for winter nights.

The only problem is that the TV was not working the whole weekend.

Portia L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia L

We enjoyed our stay at Puzzlebush.

It felt like home away from home. Definitely going back in the near future. I would recommend the puzzle to friends and family. The staff was amazing. Excellent service.

Joseph M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M

Awesome.

It's tranquil bush life.

Lizl C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl C

Very good, you can really relax and the bird life is amazing.

We would have loved to stay longer, really a hidden gem.

Mapule M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mapule M

Fantastic.

Enjoyed our stay, it was more than what we expected. The house was big and beautiful.

Nthabeleng M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabeleng M

Puzzlebush is worth visiting.

The place is absolutely beautiful, what you see is what you get. It's peaceful and has an amazing scenery. It's a place I would visit again.

Tebogo M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M

It is a great breakaway from everything. Very therapeutic environment.

At least this time around there were a lot of boards giving directions, however one would appreciate if they can be more visible.

Riandi C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riandi C

Lovely place, will visit again.

See stars.

Stephnie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie J

Fantasties!

Beter as wat verwag was. Nanette was baie oulik en behulpsaam. Sal vir seker weer hierheen terugkeer.

Rika P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P

Heerlike, netjiese, rustige plek! Puik!

Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Chantel E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel E

Fantasties!

Baie lekker gebly en gekuier. Nanette was heeltyd beskikbaar en bereid om te help. Baie goeie diens! Baie lekker geslaap. Daar is genoeg spasie om baie mense te akkommodeer, dis lekker rustig, baie skoon en netjies. Hulle het alles wat jy dalk mag nodig hê en ek sal enige iemand aanbeveel om Puzzlebush te besoek.

Portia T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia T

A Home away from home.

Nannette, is very friendly, we had everything we needed, it was just a beautiful place to stay, we enjoyed our stay.

Lizanne F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne F

Great plek, geen issues.

Sal definitief weer book vir naweek weg. Die staf is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Hugo D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo D

Baie lekker.

Vreeslik lekker en baie netjies. Die gas was net opgebruik teen ons laaste oggend so ons kon nie nog iets maak wat gas nodig het nie. Van die houttrappe en handrelings buite is bietjie vrot. Die helper het nie kom skoonmaak nie. Waterdruk was laag.

Puzzlebush Farmstay se terugvoer

Beste Hugo

Bly jul het lekker gekuier.
Daar is 'n kontaknommer van 'n persoon op die perseel wat jul kon geskakel het, spaar gas is heeltyd byderhand indien die gas opraak, wat wel gebeur. Ek sal die skoonmaakdiens uitsorteer dankie.
Die houtwerke is reeds aan aandag gegee

Puzzlebush Farmstay
Hadiyo Natalie M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadiyo Natalie M

Amazing, the house is well kept.

What you see is what you get. Nice hiking trail.

Denise G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G

Prentjie mooi en rustig!

Die huis is baie mooi en netjies. Die tuin en deck area is prentjiemooi. Die boma en braai area is perfek. Swembad was ook mooi skoon gewees. Groot groen grasperk vir kinders om te speel! Die donkie het elke dag kom kuier en die kinders het die hoenders ook baie geniet! Dit is perfek vir 'n wegbreek saam vriende en familie. Ons sal beslis gou weer daar gaan bly! Dit is stil, mooi en perfek! Nanette was altyd so vriendelike en behulpsaam, baie dankie vir dit.

Tebogo M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M

My expectations were met.

Friendly staff and they offered assistance when we needed it.

Queen M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Queen M

We are not satisfied at all.

For safety and security, safety is at the main gate, no lights through all the way to the house and it's a long gravel road. We were told that we took a TV device and had to pay R800 for it and no one took it. There was no electricity the whole weekend because it went on and off, and complained about it.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Erfdeel 90 van Droegekloofplaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ce5940355aae66b44735c37d7beadc5f09fe924ebc1f87f6b7b5e1bde790803f30f66071f339a316ddf8bc1b05465a69dee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 R516 Portion 90 of Droogekloof Farm 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.856809782097 28.124292136291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang