Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puzzles Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het sy eie privaat ingang en dis heeltemal apart van die hoofhuis. Die eenheid beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n slaapbank geskik vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is ook eetgerei en breekware. Verder het die eenheid 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket, lugversorging, 'n waaier, 'n verwarmer en elektriese komberse.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Beperkte semi-selfsorg

Huisreëls

Rook is streng verbode in ons eenhede, maar gaste is meer as welkom om in die buitelug-areas te rook.
Daar is 'n spaar-watertenk wat water voorsien wanneer die munisipale watertoevoer staak. Ons het nie kragopwekkers vir noodgevalle nie, slegs noodligte, so indien daar beurtkrag is, kan gaste ontspan en die sterre geniet.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het sy eie privaat ingang en dis heeltemal apart van die hoofhuis. Die eenheid beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n slaapbank geskik vir 2 kinders. Die ruim en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is ook eetgerei en breekware. Verder het die eenheid 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket, lugversorging, 'n waaier, verwarmer en elektriese komberse.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Beperkte semi-selfsorg

Huisreëls

Rook is streng verbode in ons eenhede, maar gaste is meer as welkom om in die buitelug-areas te rook.
Daar is 'n spaar-watertenk wat water voorsien wanneer die munisipale watertoevoer staak. Ons het nie kragopwekkers vir noodgevalle nie, slegs noodligte, so indien daar beurtkrag is, kan gaste ontspan en die sterre geniet.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartelstraat 31, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMzcwMGEwLTYwOTEtNGY2ZC1iZTBjLTJlZmQ2MzU0MWZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 31 Kwartel Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.599943 25.495801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang