Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puzzles Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marli H
1 nag
5.0
Jan 2025

Puik verblyf! Ons sal nie maklik weer op 'n ander plek gaan oornag nie. Puzzles is skoon, netjies, veilig en baie vriendelike diens wat ons van die eienaar ontvang het. Die kamers is puik met heerlike braai- en swemgeriewe. Dit is opvallend hoeveel aandag die eienaar aan die kleinste detail gee om 'n aangename verblyf te verseker. Ons sal Puzzles by enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lovely stay at Puzzles. We had a wonderful stay. Michelle was such a friendly and welcoming host. The swimming pool and air con were very welcome in the 41 degree heat. I'd love to stay in the front rooms next time - to get uninterrupted views of the beautiful Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend en baie lekker! Baie netjies, gerieflik en skoon. Het ons verwagtinge oortref en ons het heerlik geslaap. Sal weer hier oornag en kan dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Would visit again. Rooms are clean and airy. There is a coffee station, microwave and fridge. Very pleasant stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag
4.6
Jan 2025

Well worth it - Quiet and restful. Perfect spot for a stay! The accommodation is exceptionally clean and well maintained—exactly what you need for a refreshing break while travelling. Safe parking makes it an ideal stopover in one of the most scenic areas of Gariep and its surroundings. A special mention goes to the hostess for her excellent communication and ensuring a private, fuss-free experience. The swimming pool and the breathtaking view from the top are definite highlights. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Die beste waarde-vir-geld verblyf waarby ek in 'n lang tyd was. Vriendelike diens, kamers in 'n perfekte kondisie en mooi modern, veilige parkering vir ons voertuig en klein sleepwa. Hulle het selfs 'n kragprop by die voertuie waarby ek my yskas oornag kon inprop. Hulle gaan regtig uit hulle pad om mense te help. Hulle het ook mooi duidelik gekommunikeer voor ons daar aangekom het, met aanwysings en padkeuse advies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustigheid. Pragtige plek, skoon en baie netjies. Alles wat jy nodig het, is daar. Michelle het uit haar pad gegaan om ons te help waar sy kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
1 nag
5.0
Des 2024

Fantasties eerste en definitief laaste, al ry moeite werd. Ek het baie lekker kort kuier en so mooi, sal beslis enigeen aanbeveel. Al raad en inligting vir lekker kos plekke en besienswaardighede, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna D
1 nag
5.0
Des 2024

Pleasant. Pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker akkommodasie. Akkommodasie was puik en die ontvangs deur Michelle uiters professioneel en vriendelik. Fasiliteite van die beste wat ek al in SA teëgekom het. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kwartelstraat 31, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMzcwMGEwLTYwOTEtNGY2ZC1iZTBjLTJlZmQ2MzU0MWZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 31 Kwartel Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.599943 25.495801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang