Puzzles Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Louis G - Mei 2024
Algehele gradering
Ligging, vriendelikheid, goeie diens, pragtige kamer met al die fasiliteite.
Carolyn Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kuier was gerieflik, gemaklik en aangenaam.
Sanita A - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik, plek is skoon en netjies.
Gertpj V - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend vir oornag.
Abee H - Jun 2024
Algehele gradering
Netjiese en skoon kamer. Vir vinnige oorslaap bied dit alles wat nodig is.
Carl L - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en uitstekend vir oornag, kan dit aanbeveel.
Carl L - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en puik akkommodasie.
Ruan S - Jan 2024
Algehele gradering
Als wat 'n mens nodig het vir oornag en meer. Beveel dit sterk aan!
Charlie V - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en sal definitely teruggaan.
Gerda L - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig skoon en goed ingerig.
Elma J - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte oorslaap-plek.
Antonie W - Okt 2023
Algehele gradering
Nie genoeg sterre om hierdie perfekte plek te beskryf nie.
Lees meerMarius N - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Corrie L - Apr 2023
Algehele gradering
Een van die bestes.
Cara E - Okt 2023
Algehele gradering
Clean and happy.
Hannetjie F - Des 2022
Algehele gradering
Netjies.
Christine M - Des 2022
Algehele gradering
Beste gasvryheid en beste waarde vir geld.
Marna H - Aug 2022
Algehele gradering
Puik.
Alie R - Jul 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens en baie hulpvaardig, hulle kommunikasie was goed en ons was ten alle tye rustig in die wete dat hulle ons verwag.
Dimitri P - Des 2022
Algehele gradering
Nice and simple.
Elsa S - Des 2022
Algehele gradering
Clean, comfortable and dog-friendly venue with stunning views over Gariep village.
Harry M - Jan 2022
Algehele gradering
Kan dit aanbeveel en sal weer van hulle gebruikmaak.
Christel F - Des 2022
Algehele gradering
Moderne, netjiese en skoon kamers.
Anel L - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, nuut oorgedoen en lekker gemeenskaplike braaigeriewe.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Anmarie L - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig.
Kobus V - Okt 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras! Mooi, netjies, skoon met alles wat benodig word.
Karen V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly in 'n baie skoon en netjiese eenheid.
Jadine C - Des 2021
Algehele gradering
Ruim, netjiese verblyf.
Elsabe V - Des 2020
Algehele gradering
Word beslis aanbeveel.
Jacqui C - Jan 2020
Algehele gradering
Clean, safe, homely, everything you would ever need.
Lees meerMagda V - Des 2020
Algehele gradering
Baie tevrede.
Joan N - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en toegerus tot in die fynste detail.
Nicolene M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies met al die geriewe wat nodig was.
Niel V - Des 2020
Algehele gradering
Tarief aanvaarbaar
Puzzles Guest House se terugvoer
Die eiendom se uitleg teen die koppie maak dit baie moeilik om gaste met enige uitdagings t.o.v. loop te hanteer. Ons maak dit ook duidelik op die webwerf dat die 'ramps' steil is. Ons het baie simpatie met hierdie tipe uitdagings, maar die oplossings is ongelukkig nie ekonomies lewensvatbaar nie aangesien ons opset te klein is.
Lizelle K - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom! Ekstra moeite gedoen selfs met ons twee golden retrievers wat ook elk 'n verwelkomingskoekie gekry het. Mooi uitsig en heerlike braaiplek met swemarea.
Lorain Venter V - Aug 2019
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
Piet S - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Charne B - Mei 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Frikkie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en alles wat jy nodig het vir oornagverblyf.
Piet S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Giles S - Jun 2019
Algehele gradering
Once you get past the gaol-like exterior, this is comfortable and practical overnight accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sodra jy verby die tronkagtige buitekant is, is dit gemaklike en praktiese oornagverblyf.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petro M - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Anton V - Des 2018
Algehele gradering
Klein juweel in Gariep.
Trish R - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Jannie V - Sep 2018
Algehele gradering
Vlak van voorsiening van ekstras vir gaste is bo gemiddeld.
Lalie F - Mei 2018
Algehele gradering
Aangename, vars, skoon en netjiese verblyf.
Mirna N - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, luuks en heerlike nagrus na lang pad.
Kobus L - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf met alles wat nodig is.
Alet V - Apr 2017
Algehele gradering
So 'n aangename verrassing en belewenis gehad.
Puzzles Guest House se terugvoer
Dit is 'stunning' gaste wat ons herinner waarom ons in die bedryf is!!
Gertruida K - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige skoon en netjiese verblyf, sal weer daar oornag.
Ané D - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, skoon en rustig. Lekker plekkie om voete in die lug te skop na 'n 6 ure ry.
Stefaans D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en gestort.
Gerard B - Jun 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Alta S - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
Gilliam L - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en beddegoed kraakvars. Baie stil omgewing vir 'n goeie nagrus.
Gilliam L - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed toegerus -- hulle sal my weer sien.
Wilhelm L - Des 2016
Algehele gradering
Gemaklik, veilig.
Willie L - Des 2016
Algehele gradering
Skoon en netjiese geriewe.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwartelstraat 31, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang