Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puzzles Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kobus I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Word baie hoog aan beveel. Baie lekker, gerieflike en goed ingerigte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis G
1 nag
5.0
Mei 2024

Ligging, vriendelikheid, goeie diens, pragtige kamer met al die fasiliteite. Enige reisiger wat vir oornagverblyf tussen Kaapstad en Johannesburg soek, hoef nie verder te soek nie. Puzzles bied alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons kuier was gerieflik, gemaklik en aangenaam. Ons het baie lekker gebly. My man was nie gesond nie en ons gasvrou was fantasties - so bedagsaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanita A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gasvrou baie vriendelik, plek is skoon en netjies. Heerlik, alles wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertpj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend vir oornag. Baie lekker gebly in 'n netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abee H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Netjiese en skoon kamer. Vir vinnige oorslaap bied dit alles wat nodig is. Ja, heel lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carl L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Waarde vir geld en uitstekend vir oornag, kan dit aanbeveel. Silwer skoon kamer. Lekker stort en badkamer. Swembad was 'n verfrissende lafenis. Gasvrou vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carl L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Vriendelike ontvangs en puik akkommodasie. Goeie ligging, alles wat nodig is vir 'n gerieflike oornagbestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan S
1 nag
4.8
Jan 2024

Als wat 'n mens nodig het vir oornag en meer. Beveel dit sterk aan! Silwer skoon, gemaklike bed. Lekker stort en badkamer. Als wat 'n mens nodig het vir koffie en tee maak. Klein yskas om weer als te vries en te koud te maak. Mooi uitsig van die voorstoep af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Waarde vir geld en sal definitely teruggaan. Baie vriendelike gasvroue, baie behulpsaam, super netjies, en lekker mooi ruim kamers. Badkamer groot, modern en silwerskoon. Lekker groot braaikamer by die kombuis en swembad. Lekker beskuit vir koffie en koekie vir hondjies. Lekker vars bed. Dankie van die Vissers. Charlie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartelstraat 31, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMzcwMGEwLTYwOTEtNGY2ZC1iZTBjLTJlZmQ2MzU0MWZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 31 Kwartel Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.599943 25.495801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang