Pyrgos 8
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 101, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Pyrgos 8 is 'n lieflike woonstel op die grondverdieping wat on die Santorini Estate in Shaka's Rock aan die Dolfynkus geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf stapafstand vanaf die strand soek.
Diéwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met stroomdienste, 'n etenstafel en gemaklike rusbanke wat na 'n omheinde braai-area met 'n gasbraai en buitesitplek lei.
Die woonstel lei na 'n privaat tuin. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 80
Resensies 238
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 101, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 101, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal