Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Q on Westford

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Erika N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Awesome stay. Will recommend to others. Absolutely awesome. I would however recommend that all bathrooms be equipped with toilet paper and not only one roll in the main bathroom. On request for another roll of toilet paper for the other room/bathroom as paid for, we were informed that the owner only allows one roll for the entire household and that it is stipulated in the booking rules. We have however received another roll of toilet paper. Please inform your guests beforehand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vinnige maar baie lekker kuier. Buite braai en kaggel in die huis is gerieflik. Heerlik gebly! Pragtige plek met uitstekende ligging en uitsig oor die hawe. Baie veilig en ook veilige parkering. Kan dit beslis sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne H
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fantastiese verblyf. Ons het die verblyf baie geniet. Dit is naby aan die Houtbaai hawe met baie aktiwiteite en besienswaardighede om te sien. Frank, die gasheer, is ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morgan L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2024

Rusig, goed gelee, veilig. Ons het lekker gebly, net nie genoeg warm water vir 3 mense gehad die eerste 2 aande nie. HSk benodig 'n nuwe bed/matras, dalk nie een met springverings nie. Gebreekte spieël in badkamer is 'n veiligheidsrisiko.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Westford-weg 25, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb20695b3472e2886c3f3c58b5371753af192bea051360ae9f50362effd9eacd7368fc7b451684966a0e16f5e7aa34e02c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 067 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 25 Westford Road Houtbay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.0449504 18.3450178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang