Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Quaggasfontein Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Barry B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties. Ons tyd by Quaggasfontein Gastehuis was asemrowend. PG was baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit was ook ideaal vir ons wat 'n 18-maande oue dogtertjie het, omdat daar diertjies was wat sy kon geniet. Dit was al en al 'n baie lekker kuier gewees en ons sal vir seker weer daar draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beste plek in Beaufort om te oornag. PG lewer fantastiese persoonlike sorg en het die huisies met smaak en styl ontwerp. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Karoo ervaring op sy beste. Gasvryheid was tops! Paradys in die Karoo. Eenheid is goed uitgelê met pragtige sinvolle dekor. Baie rustige atmosfeer. Sal graag weer wil terugkeer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, vriendelike lekker gebly. Was lanklaas in so 'n netjiese plek. Ek sou 15 uit 10 gee vir netheid. Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Een van die beter plaas gastehuise waarop ons op die reis oorgebly het. Voldoende hout word voorsien vir een braai. Voorstel dat Quaggasfontein additionele hout te koop aanbied vir reisigers wat dalk by hul vuurtjie wil sit na die braai. Ps. Ek kan die boerewors, wat gekoop kan word, aanbeveel. En hul droëwors is uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela Spilsbury S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent accommodation would highly recommend. Excellent accommodation and friendly, helpful hosts. It was a fantastic stay. The unit was well equipped and spotless. Such a pleasure to stay on a working farm, so peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Salig. Baie mooi en lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke S
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekkerste oornag denkbaar! Dierbare gasheer en gasvrou. Hoogs aan te bevele. Hier kry 'waarde vir geld' 'n ander betekenis. Die eenhede is smaakvol, kraakvars en modern, maar tog plaasnostalgies. Volledig toegerus, bosse vars blommetjies, heerlike beskuit en selfs braaisout vir die vleisie op die kole. Dit hou kers vas by enige 5ster akkommodasie van 4 maal die prys. Die slaai, brood en braai ete wat verskaf word, is 'n skinkbord vol verrassings, so keurig en heerlik. En die hele plaas is vol diere vir die kinders om te ontdek en daar is genoeg plek om fiets te ry en van energie ontslae te raak. Wat 'n juweel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly, oulike mense. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. 'n Oase vir 'n moeë reisiger. Ons het heerlik gekuier en beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Quaggasfontein Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1320daafdb1cb908d4474ca80b145df105eb2c905327114d6282af4ac6d9b1945c8c4b9807244014d92129136856b2450ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 Off the N12 Quaggasfontein Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.425251091548 22.57186136793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345