Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quaggasfontein Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marieke S
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekkerste oornag denkbaar! Dierbare gasheer en gasvrou. Hoogs aan te bevele. Hier kry 'waarde vir geld' 'n ander betekenis. Die eenhede is smaakvol, kraakvars en modern, maar tog plaasnostalgies. Volledig toegerus, bosse vars blommetjies, heerlike beskuit en selfs braaisout vir die vleisie op die kole. Dit hou kers vas by enige 5ster akkommodasie van 4 maal die prys. Die slaai, brood en braai ete wat verskaf word, is 'n skinkbord vol verrassings, so keurig en heerlik. En die hele plaas is vol diere vir die kinders om te ontdek en daar is genoeg plek om fiets te ry en van energie ontslae te raak. Wat 'n juweel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. 'n Oase vir 'n moeë reisiger. Ons het heerlik gekuier en beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige plaaswerf, smaakvol ingerig. Soos altyd heerlik en rustig gebly en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly, oulike mense. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly. Ons het weer heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Luukse eenvoud met 'n hartlike verwelkoming. Salig! Baie baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige kothuisie met al die geriewe. Baie mooi en toegeruste kothuis met al die geriewe wat mens nodig kan kry. Ons het die katte en hond wat kom kuier het vreeslik geniet; hulle was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome - will be back again. Peace and quiet on a Karoo farm. The owner is really friendly and goes out of his way to help in any way. Close to Karoo National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker plek. Fantastiese verblyf, so lekker gebraai en geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great value for money and will definitely be back. Awesome location, fantastic hosts and excellent meat from the farm butchery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Quaggasfontein Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1320daafdb1cb908d4474ca80b145df105eb2c905327114d6282af4ac6d9b1945c8c4b9807244014d92129136856b2450ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 Off the N12 Quaggasfontein Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.425251091548 22.57186136793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang