Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quaggasfontein Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Quaggasfontein Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Quaggasfontein Gastehuis is op 'n Karooplaas 10 km vanaf Beaufort-Wes geleë en bied gerieflik gemeubileerde semi-selfsorgverblyf vir 2 gaste.

Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee kinders kan op versoek akkommodeer word. Badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Aandete is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Dit is braaipakke, braaibroodjies, roosterkoeke en slaaie. Verder het die eenheid lugversorging, 'n TV en WiFi.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en hout word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ronel C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rusplek op die Karooplaas, na 'n lang, besige pad van Gauteng af! Ons is hartlik ontvang en die blyplek is baie keurig uitgerus en gemaklik. ...
Sien meer
Des 2024
Barry B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons tyd by Quaggasfontein Gastehuis was asemrowend. PG was baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit was ook ...
Sien meer
Des 2024
Ian R
Saam met lewensmaat
5.0
Beste plek in Beaufort om te oornag. PG lewer fantastiese persoonlike sorg en het die huisies met smaak en styl ontwerp. Alles was perfek.
Des 2024
Tersia M
Saam met lewensmaat
5.0
Karoo ervaring op sy beste. Gasvryheid was tops! Paradys in die Karoo. Eenheid is goed uitgelê met pragtige sinvolle dekor. Baie rustige atmosfeer. Sa...
Sien meer
Des 2024
Sarie A
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, vriendelike lekker gebly. Was lanklaas in so 'n netjiese plek. Ek sou 15 uit 10 gee vir netheid. Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. S...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die N12, Quaggasfontein Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quaggasfontein Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Quaggasfontein Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1320daafdb1cb908d4474ca80b145df105eb2c905327114d6282af4ac6d9b1945c8c4b9807244014d92129136856b2450ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 167 5 1 5 Off the N12 Quaggasfontein Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.425251091548 22.57186136793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang