Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quaggasfontein Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Quaggasfontein Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Quaggasfontein Gastehuis is op 'n Karooplaas 10 km vanaf Beaufort-Wes geleë en bied gerieflik gemeubileerde semi-selfsorgverblyf vir 2 gaste.

Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee kinders kan op versoek akkommodeer word. Badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Aandete is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Dit is braaipakke, braaibroodjies, roosterkoeke en slaaie. Verder het die eenheid lugversorging, 'n TV en WiFi.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en hout word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marieke S
5.0
Lekkerste oornag denkbaar! Dierbare gasheer en gasvrou. Hoogs aan te bevele. Hier kry 'waarde vir geld' 'n ander betekenis. Die eenhede is smaakvol, k...
Sien meer
Sep 2024
Celine V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. 'n Oase vir 'n moeë reisiger. Ons het heerlik gekuier en beveel dit beslis aan.
Sep 2024
Danie B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plaaswerf, smaakvol ingerig. Soos altyd heerlik en rustig gebly en ontspan.
Sep 2024
David M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly, oulike mense. Sal weer teruggaan.
Sep 2024
Suzette V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Ons het weer heerlik gebly. Baie dankie.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die N12, Quaggasfontein Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quaggasfontein Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Quaggasfontein Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1320daafdb1cb908d4474ca80b145df105eb2c905327114d6282af4ac6d9b1945c8c4b9807244014d92129136856b2450ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 Off the N12 Quaggasfontein Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.425251091548 22.57186136793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang