Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quaint Home In Onrus

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Maritza S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Quaint Home het alles en meer wat jy sou nodige hê vir 'n lekker vakansie, puik! Dit was een van ons lekkerste plekkies in Hermanus/Onrus wat ons nog by was! Verseker sal ons weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Quaint Home In Onrus
Maritza, dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die huis, Onrus en die omgewing geniet. Ons sien uit om julle weer terug te sien.

Solveig B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

We love the Quaint Home in Onrus. We absolutely loved our stay at Quaint Home in Onrus. Thank you to the host for such great communication. The house was perfect. Everything that you need is right there. Lovely garden and outside area. Our dogs were very happy there. Very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Quaint Home In Onrus
Hi Solveig, thanks for the positive review, much appreciated. We're happy you and your family enjoyed the house and the Onrus/Hermanus surroundings. Looking forward to having you back.

Linda R
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

'n Genotvolle vakansie vir mens en hond familie. 'n Aangename familie-vriendelike woning met genoeg spasie binne en buite. Baie hulpvaardige vriendelike eienaar. Vir diegene wat die huis bespreek, volg asb. die eienaar se aanwysings na die huis toe - Google Maps raak heeltemal deurmekaar en jy kan moontlik in die naburige Vermont eindig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Quaint Home In Onrus
Hi Linda, dankie vir jou resensie. Jy het gevra om vroeër in te kom, terwyl ons bediende nog besig was. Ek sou graag wou weet wat nie skoon was nie, om ons diens te verbeter. Verder is ons bly dat julle die huis in Onrus en die omgewing geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Hennstraat 64, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf67aab8265b970b1fe56df4d1f77114c5cfb4ae58a6f175891645d8a61ce82e87427c8f4ca3047d0a9b5571f8d78f727f223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 41 Hennie Henn Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4126635 19.1641989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang