Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quaint Home In Onrus

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Hennstraat 64, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Quaint Home In Onrus bied veilige selfsorgverblyf in die kusdorpie Onrus, naby Hermanus.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof, en suite-slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gastebadkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die slaapkamer lei na 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en 'n eet- en sitarea. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike banke voor die kaggel. Daar is ook 'n werkstasie. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n braai. Die eiendom is omhein en is veilig vir troeteldiere. Troeteldiere word nie op die beddens en meubels toegelaat nie.

Gaste het toegang tot hul eie ingang en veilige parkeerplek. Gaste is ook naby die Davies-getypoel, die hoofstrand en plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan ook die kusstaproetes, die Fernkloof-natuurreservaatstaproetes en die gehalte plaaslike wynlandgoedere in die Hemel-en-Aarde-Vallei geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hennie Hennstraat 64, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quaint Home In Onrus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Hennstraat 64, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf67aab8265b970b1fe56df4d1f77114c5cfb4ae58a6f175891645d8a61ce82e87427c8f4ca3047d0a9b5571f8d78f727f223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 41 Hennie Henn Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4126635 19.1641989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang