Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quaint Home In Onrus

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Hennstraat 64, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Quaint Home In Onrus bied veilige selfsorgverblyf in die kusdorpie Onrus, naby Hermanus.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gastebadkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die slaapkamers lei na die oopplan-leefarea wat 'n kombuis, eetkamer en sitarea het. 'n Slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis het ook 'n ontbyttafel met 4 sitplekke vir ontbyt om saam te geniet. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitkamer het gemaklike rusbanke voor 'n kaggel, ideaal vir ontspanning. Daar is ook 'n werkstasie beskikbaar vir enigiemand wat tydens hul verblyf van die huis af moet werk. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat met buitemeubels en 'n braai gemeubileer is. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring met vakansie. Die eiendom is toegemaak en veilig vir troeteldiere. Asseblief geen troeteldiere op beddens en meubels nie.

Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Gaste is ook naby die Davies-getypoel, die hoof Onrus-strand en plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan ook van die kusstaproetes, die Fernkloof Natuurreservaat-staptogte en gehalte plaaslike wynlandgoedere in die Hemel en Aarde-vallei geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Quaint Home In Onrus
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hennie Hennstraat 64, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quaint Home In Onrus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Hennstraat 64, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf67aab8265b970b1fe56df4d1f77114c5cfb4ae58a6f175891645d8a61ce82e87427c8f4ca3047d0a9b5571f8d78f727f223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 41 Hennie Henn Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4126635 19.1641989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang