Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queen Manor Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Lungile N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Perfect. Best place in Graaf to stay at!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustige blyplek met mooi uitsig. Ons het in die executive kamer oornag. Lekker groot badkamer en ruim vir ons gesin. Lyk baie mooier as op foto's. Lekker swembad en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Queen Manor Boutique Guest House
Baie dankie. Ek hoop ons sien julle weer.

Johan & Karin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker geslaap. Puik diens en baie netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Queen Manor Boutique Guest House
Baie dankie. Ek hoop ons sien julle weer.

Lance H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Absolutely great, the aircon and the pool are a bonus. We enjoyed our stay; it was absolutely great. Just the aircon not working because of a power failure was a little let down as it was extremely hot. The owners were friendly. I would recommend them. A lot of effort was put into the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Definitief 'n gerieflike opsie as jy met klein kinders reis. Ons het heerlik gebly. Die ontbyt die volgende oggend was ook baie lekker! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Queen Manor Boutique Guest House
Ons hoop ons sien julle weer.

Frances F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustige, veilige, skoon verblyf. Ons slaap altyd oor by Queen Manor en word nooit teleurgestel nie. Altyd vriendelike verwelkoming, skoon gerieflike kamers met aircon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie gerieflike verblyf. Baie netjiese en gerieflike kamers. Die kothuis is privaat en baie ruim met 'n heerlike groot badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig, mooi uitsig oor die berge. Ons het baie lekker oorgeslaap. Netjiese kamer met 'n mooi uitsig van die berge vanaf die balkon. Het ook airconditioning in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nettie
Queen Manor Boutique Guest House
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer.

Ian K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Comfortable. Good for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nettie
Queen Manor Boutique Guest House
Thank you, Ian. We hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79def4353e21dddf7d0b837cf742fcf9fb0839c379406e322c3e9f9c3582d2b00a14d6e582b5ddb16393e460da6c5a9a0b46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 23 Queen Street Graaff-Reinet 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.24545 24.531586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang