Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queen Manor Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ineke J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Definitief 'n gerieflike opsie as jy met klein kinders reis. Ons het heerlik gebly. Die ontbyt die volgende oggend was ook baie lekker! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustige, veilige, skoon verblyf. Ons slaap altyd oor by Queen Manor en word nooit teleurgestel nie. Altyd vriendelike verwelkoming, skoon gerieflike kamers met aircon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie gerieflike verblyf. Baie netjiese en gerieflike kamers. Die kothuis is privaat en baie ruim met 'n heerlike groot badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze J
1 nag
2.6
Apr 2024

Teleurstellend, sal nie weer hier tuisgaan nie. Die gasvrou was baie vriendelik. Maar dis ook al positiewe kommentaar wat ek het.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Lea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Perfek! Alles wat jy nodig het. Die beste en sal bo-aan my lys wees as ons weer 'n oornagstop nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Awesome! Will be back soon, thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Netheid en skoonmaak van kamers is puik. Nettie, die eienaar, is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Queen Manor Boutique Guest House
Baie dankie, Rk hoop on sien julle weer

Robyn B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Beautiful location, calming, clean unit, friendly staff. Such a lovely location and the guest house is well-maintained and very clean. The staff are friendly and helpful. Breakfast was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Rustige oornaggeriewe. Tersaaklike ontvangs met ons aankoms en vinnige toer van die kamer gegee. Slegs oornag na 'n verdere reis so die kamer was perfek vir die doel. Veilige parkering op perseel 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie goeie ontvangs, uitmuntende ontbyt, netjiese, gerieflike kamers en baie veilig. Het oornag na ons bestemming en ook met die terugkoms. Lekker ontspanplek langs die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79def4353e21dddf7d0b837cf742fcf9fb0839c379406e322c3e9f9c3582d2b00a14d6e582b5ddb16393e460da6c5a9a0b46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 23 Queen Street Graaff-Reinet 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.24545 24.531586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang