Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queen Manor Boutique Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Queen Manor Boutique Guest House bied gerieflike verblyf in die rustige dorp, Graaff-Reinet, wat bekend staan as die juweel van die Karoo. Dié gastehuis is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 11 gastekamers en 'n kothuis. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en beskik oor koffie- en teemaakgeriewe, en sekere DStv-kanale. 'n Swembad, parkeerplek op die perseel, gratis WiFi, faksgeriewe, 'n ontbytsaal en konferensiegeriewe is beskikbaar.

Queen Manor Boutique Guest House is naby restaurante en winkels, die Graaff-Reinet Museum, Graaff-Reinet Gholfklub en die Toerismesentrum geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Kamdeboo Nasionale Park, die Vallei van Verlatenheid en die Nqweba-dam in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johan & Karin P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Puik diens en baie netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Sep 2024
Ineke J
Gesin met klein kinders
5.0
Definitief 'n gerieflike opsie as jy met klein kinders reis. Ons het heerlik gebly. Die ontbyt die volgende oggend was ook baie lekker! Baie dankie.
Mrt 2024
Frances F
Gesin met tieners
5.0
Rustige, veilige, skoon verblyf. Ons slaap altyd oor by Queen Manor en word nooit teleurgestel nie. Altyd vriendelike verwelkoming, skoon gerieflike k...
Sien meer
Jan 2024
Theresa P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflike verblyf. Baie netjiese en gerieflike kamers. Die kothuis is privaat en baie ruim met 'n heerlike groot badkamer.
Jan 2024
Lea V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! Alles wat jy nodig het. Die beste en sal bo-aan my lys wees as ons weer 'n oornagstop nodig het.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Queen Manor Boutique Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79def4353e21dddf7d0b837cf742fcf9fb0839c379406e322c3e9f9c3582d2b00a14d6e582b5ddb16393e460da6c5a9a0b46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 23 Queen Street Graaff-Reinet 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.24545 24.531586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang