Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Qwantani

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 840

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 32 resensies vir Qwantani
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Danya G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danya G

Perfect.

Everything was perfect and beyond expectations.

Elmie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie B

Die kuier was heerlik en die blyplek was mooi skoon.

Ja, vreeslik baie lekker gekuier.

Duncan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan S

The resort and accommodation is neat and tidy, the stay was great.

The only downfall for us was the gravel road that was not very well maintained and a normal car will get damaged on this road.

Sherina R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sherina R

Beautiful place.

Amazing. Staff were extremely helpful. Boat ride was great.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lenie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie S

Qwantani is 'n pragtige oord.

Qwantani is goed geleë. Tuine en geriewe is goed versorg.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Brenda N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Brenda N

Management was very unhelpful.

I booked a unit on the website and then I decided to stay another night. The manager at first refused to let us stay in the same unit, saying that we have to move as the owner was coming to use the unit. We could not unpack our stuff because we knew we had to move, only to be told at 3pm the next day that we could stay in the same unit. This wasn’t nice as we lived out of our bags and baskets.

Annetjie K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie K

Wonderlik.

Dit was werklik wonderlik gewees, soveel om te doen en so mooi uitsig.

Andy K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andy K

Had a great relaxing time!

We stayed in RB06 unit and the facilities, decor and comfort were excellent!

Liesl B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl B

Beautiful surroundings.

The surroundings were absolutely stunning!

Margie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margie C

Baie aktiwiteite. Spesiale visvangplek. Wemel van visse maar nie so maklik om hulle gevang te kry nie.

Eenhede skoon en netjies maar gaan spoedig opgegradeer moet word. Jy kan gemaklik bly.

Ernest B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ernest B

Mooi natuur.

Mooi natuur en uitsig op dam.

Nomonde T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nomonde T

Just okay.

It was okay, but the road is bad unless you are travelling with a 4x4.

Willem B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Baie lekker.

Pad is baie sleg laaste 21 km.

Jan S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Pragtige uitsig.

Voel of jy by die see is. Grondpad 'n bietjie swak en sal sommige mense dalk afskrik.

David V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
David V

The unit was fair and the views quite amazing. Restaurant quite basic but enjoyable.

The access road to the resort is very poor and takes more than an hour to travel 20 km. For this reason we will not be back unless it gets fixed. We also found that the shower was not properly cleaned and this is rather unacceptable.

Annelien V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Aangename paar dae weg van die stad se geraas en gejaag!

Eerste besoek aan Qwantani, maar vir seker nie die laaste nie. Die feit dat honde toegelaat word is 'n ekstra plus.

Josef D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef D

Vreeslik lekker.

Ons het so bederf gevoel en die uitsig asemrowend. Die pad was ten spyte dat dit grondpad was baie goed gewees.

Hilda N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda N

Baie gerieflik.

Ons het dit geniet en sien graag uit na ons volgende kuier by Qwantani.

Sunietha R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunietha R

Memorable.

A spectacular view of the dam enjoyed by young and old. Many activities so you are never bored. Just the road getting there is very bad, if you don't drive a 4x4 then don't attempt it. Lovely stay.

Nevashnee N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nevashnee N

Lovely Easter break.

It's really difficult to get a booking and now I know why. Qwantani is really great! We booked the 3 bedroom chalet which was warm and comfortable in cold weather. The fireplace in the lounge helps. All the rooms look out over the view of the Sterkfontein Dam - absolutely beautiful. The rooms are all twin rooms, which can be converted to king beds (beds pushed together). The entertainment for the kids is well planned and in advance so you can plan which activities you want to go for upfront. The rooms are serviced daily. My only suggestion would be an indoor heated pool, so that we can still swim on holiday despite the cold weather that Harrismith is famous for. Other than that, electric blankets would be nice in the rooms.

Lienta R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lienta R

Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Ons was aangenaam verras deur die gasvryheid en lekker aktiwiteite wat aangebied was. Die natuurskoon is pragtig en die perderit tot bo op die berge was asemrowend. Klein details soos die braai en skons laat mens lekker welkom voel.

Adele B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele B

Wonderlik.

Puik ervaring, pragtige uitsig.

Gert R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert R

Was baie lekker gewees.

Uistekende oord. Die toegangsroete is baie sleg. As jy nie 'n bakkie of 'n hoe voertuig besit nie gaan dit ure vat om daar uit te kom.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hugo D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo D

Very good.

The firewood is too expensive for fireplace. The anthracite helped. For the rest... very good and a joyful stay.

Lyla S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyla S

Baie lekker gekuier.

Dit was regtig lekker. Die uitsig was perfek. Die huisie was perfek. Kon nie vir beter vra nie. Sal graag wou langer bly. Sal enige tyd weer gaan.

Anke D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D

Ons het die wegbreek by Qwantani baie geniet.

Qwantani is 'n heerlike plek, baie netjies en die personeel is uitstekend. Ons het ook heerlik by die restaurant geëet en die spa geniet.

Chris S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Baie lekker en rustig.

Qwantani is wonderlik. Heerlik gerus. Sou 'n bonus gewees het as hulle 'n warmwaterswembad gehad het.

Adele J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele J

Pragtige uitsig en baie rustig.

Qwantani is 'n heerlike plek om by te bly. Genoeg spasie vir 'n gesin van 4 in die eenheid. Vol toegerus met pragtige uitsigte. Dit is 'n uur se ry vanaf die naaste winkels, so jy moet voorbereid kom vir al die etes en drankies, medisyne, ens. Daar is 'n winkel op die perseel, maar net met beperkte goed. Restaurant was ook 2 aande toe waarvan ons ook nie geweet het nie. Verder was dit 'n baie lekker naweek en ons het dit baie geniet. Kinders het lekker geslaap en heerlik gespeel en die vars lug geniet.

Vanaf R3 690
R3 690 R2 952
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 690
R3 690 R2 952
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Craigielea Plaas 598, Sterkfonteindam, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZmI1ZWY4LTkzZDUtNGE1Ni1iY2VmLWE5Njg4MGUwOWNmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 690 nouVanaf R2 952 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 598 Craigielea Farm Sterkfontein Dam 9880 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.490423908932 29.005915224552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang