Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Chameleon

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goed geleë. Rustig en netjies. Waardeer vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, gerieflik, alles wat nodig is vir 'n goeie oorslaap en kuier in Midlands. Goeie nagrus gehad. Gawe gasvrou - behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nidia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker vir 'n overnight. Lieflike plekkie vir 'n "overnight". Gasheer was dierbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Baie mooi plekkie, alles netjies, als is voorsien wat nodig is. Baie lekker gebly, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johann W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Amazing for a sleepover on a road trip. Wonderful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sharmane M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlik en rustig. Baie dankie! Heerlik gebly en goed ingerig. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig toe die krag weens swaar weer af gegaan het. Net 'n voorstel vir die toekoms. Daar is min tot geen hakkies vir lappe in die kombuis nie en ook geen plek om 'n handdoek op te hang nie. Speels in die kamers sou ook help. 'n Soliede dak vir die stoepie sou ook help as mens sou wou braai en dit reën. Andersins, baie lekker gebly en baie ruim plek. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Heerlik knus in koue reënweer. Baie sentraal geleë, baie gasvrye gasvrou. Kommunikasie was uitstekend. Geriewe was baie goed. Net bietjie gesukkel om stofie aan die gang te kry, maar daar was genoeg komberse om gemaklik te wees. Kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great stay. Great stay, will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker en rustig. Baie lekker gebly. Skoon en netjies met voldoende geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kuier geniet al het die weer nie saamgespeel nie. Ruim, skoon, netjies en sentraal geleë. Groot tuin met braai. Beddens nuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 10, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76aa3eb2b2f2bd45c56e629c3d76a0209dad2b1484a6d027854fbbeaf43c7c49e96900a0bdd32cd0823ac37348b942b1b98a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 10 Old Main Road Rosetta 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.303264995705 29.977231319183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang