Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Blue Ocean Sands Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Ramsgate Blue Ocean Sands Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Cynthia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia V
Gesin met klein kinders

Netjies, gerieflik, pragtige see-uitsig en goeie diens.

Ons is vriendelik ontvang deur Carol en Steph. Die huisie is klein. maar baie gerieflik en prakties. Lekker, groot onderdakstoep met genoeg speelplek vir kinders. Ramsgate bootklub en Vlag-swemstrand is loopafstand, maar ons het verkies om te ry, aangesien dit 'n steil terug stap is. Strand is nie te besig nie, baie skoon en veilig. Ons sal weer hier bespreek. Ons het die vakansie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Blue Ocean Sands Cottage se terugvoer

Cynthia en familie, jul verblyf met ons was net 'n groot plesier. Dankie dat jul so mooi na die plek gekyk het, goed om julle te ontmoet, en ons is bly jul het jul tyd hier geniet. Julle is enige tyd weer by ons welkom.

Ramsgate Blue Ocean Sands Cottage
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shooters Hill-straat 1087, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa75beaa67b49dc99d0501e31b929e94ef262722fd2a1a626d75763db5577aceb2215d1c9da4e3ce07549efd2a9bbc41b4952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1087 Shooters Hill Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8935838 30.3449132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem