Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 47

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. daarop dat 'n adminfooi en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito voor die inklokdatum betaal moet word en is nie by die tarief ingesluit nie.
Die huurooreenkoms sal na die deposito betaal is aan die gas gestuur word en dit moet ingevul en teruggestuur word voor die inklokdatum. Geen sleutels sal oorhandig word sonder die nodige dokumentasie wat aan die eienaar terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem gaste in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
Sou gaste by die perseel aankom en opmerk dat daar skade is, is dit die gas se verantwoordelikheid om ons onmiddellik daarvan in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal gehou word en in die rekening wat deur gas verskaf is, betaal word.
Onthou asseblief om rekeningbesonderhede aan die eienaar te via e-pos te stuur.
Gaste moet asseblief nie die maksimum hoeveelheid gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal gaste nie meer op die perseel toegelaat word nie en ook nie terugbetaal word nie en 'n kennisgewingtydperk sal ook nie gegee word nie.
Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise en indien hierdie reël oortree word, sal gaste die volledige breekskadedeposito verbeur.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele fooi. Dit moet voor aankoms gereël word. Let asb. dat skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar is nie.
Die eienaar kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of ongerief aan ons huurders weens enige dade buite hulle beheer nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, sal hulle nie verantwoordelik gehou kan word vir die vervanging daarvan nie.

Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Swem- en badhanddoeke.
DStv-dekodeerder met afstandbeheer en slimkaart.
Eie skoonmaakmiddels en toiletpapier. Ons voorsien die eerste rol toiletpapier vir elke badkamer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

In sekere gevalle wanneer 'n deposito betaal is en die gas wil kanselleer, sal daar 'n nie-terugbetaalbare kansellasiefooi van R500 op alle kansellasies gehef word. Hierdie R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi gemeld is.
Meer as 1 maand voor inklok, 50% deposito terugbetaal.
Meer as 2 weke voor inklok, 25% deposito terugbetaal.
Minder as 2 weke voor inklok, 0% deposito terugbetaal.

Vanaf
R915
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R915
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R915
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg, Ramsgate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407ce53bcf5a768c50df5fdb108b1f0d0167441ddd548c67ffd498b4a26097743084664c65d43d2f488e6a5c6d26c4115eb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Bidstone Road Ramsgate 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.88723197452 30.349925701575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang