Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptors Wildlife Escape 2 and 48

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Peter M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Comfortable. Nice place, good location close to town. In a wildlife estate but not in the part with the animals roaming free.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise P
1 nag
4.6
Jun 2024

It was wonderful! We had a fantastic time. Everything was perfect, the house is neat and tidy, beds were very comfortable. Thank you for a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Walda D
1 nag Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Baie gerieflik. Was lekker naby geleë aan die plekke wat ons besoek het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan R
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2024

Was glad nie gelukkig met die verblyf nie. Sal nie weer by hulle bespreek nie. Nee, die eenheid wat oorspronklik vir ons geboek was, is gewysig sonder my medewete, en eers onder my aandag gebring toe ek gearriveer het. Ek moes maar net tevrede gewees het waar ek ingedruk was. Ek was baie ontevrede en sal hulle glad nie aanbeveel nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Karien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Baie mooi Ons een kamer se lugversorging het nie gewerk maar is die eerste aand reeds reggemaak. Die plekkie is baie mooi en skoonmakers het elke dag, selfs Kersdag ingekom, ons was net Kersdag by die huisie, die res van die tyd was ons op die pad en het oraloor verken. As ons terugkom uit die hitte van buite was ons koel huisie 'n lafenis! Baie dankie! Sal beslis weer teruggaan soontoe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2019

Baie goed van die oog af, maar lyk nie werklik so in persoon nie. 1.Braai rooster was gebreek. 2. Kommunikasie vanaf inklok was baie swak. 3. Basiese benodighede was nie beskikbaar soos by enige ander selfsorg-plek nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Magda E
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Sep 2019

Netjies, naby eetplekke ens. 'n Netjiese eenheid, heerlik koel. Net nie die gevoel van bosveld ervaar nie. Het 'n swembad verwag?

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2018

Waarde vir geld. Als wat jy nodig het, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Fabulous. The place is neat and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

'n Huis weg van jou huis. Geleë in 'n sekuriteitsontwikkeling en lekker naby aan restaurante. Die huis het alles wat mens kan benodig. Die huis was baie skoon, goeie gehaltelinne. Lugversorging in kamers. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tildé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 105

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Raptors View Wildlife Escape, Tawny Eagle-straat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8195df9caea452be6332611d49962bbb582335d2caae5ad7de2e8deb2276c5f50b454eef4e979fa2bc392a54d04074420c96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 48 Raptors View Wildlife Escape Tawny Eagle Street 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.358771931427 30.946724116802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang