Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptors Wildlife Escape 2 and 48

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tildé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Raptors Wildlife Escape 2 and 48
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Louise P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise P

It was wonderful!

We had a fantastic time. Everything was perfect, the house is neat and tidy, beds were very comfortable. Thank you for a great stay!

Walda D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walda D

Baie gerieflik.

Was lekker naby geleë aan die plekke wat ons besoek het.

Jan R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan R

Was glad nie gelukkig met die verblyf nie. Sal nie weer by hulle bespreek nie.

Nee, die eenheid wat oorspronklik vir ons geboek was, is gewysig sonder my medewete, en eers onder my aandag gebring toe ek gearriveer het. Ek moes maar net tevrede gewees het waar ek ingedruk was. Ek was baie ontevrede en sal hulle glad nie aanbeveel nie.

Karien D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Baie mooi

Ons een kamer se lugversorging het nie gewerk maar is die eerste aand reeds reggemaak. Die plekkie is baie mooi en skoonmakers het elke dag, selfs Kersdag ingekom, ons was net Kersdag by die huisie, die res van die tyd was ons op die pad en het oraloor verken. As ons terugkom uit die hitte van buite was ons koel huisie 'n lafenis! Baie dankie! Sal beslis weer teruggaan soontoe!

Rikus G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rikus G

Baie goed van die oog af, maar lyk nie werklik so in persoon nie.

1.Braai rooster was gebreek. 2. Kommunikasie vanaf inklok was baie swak. 3. Basiese benodighede was nie beskikbaar soos by enige ander selfsorg-plek nie.

Magda E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Magda E

Netjies, naby eetplekke ens.

'n Netjiese eenheid, heerlik koel. Net nie die gevoel van bosveld ervaar nie. Het 'n swembad verwag?

Sonja F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F

Waarde vir geld.

Als wat jy nodig het, skoon en netjies.

Portia M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M

Fabulous.

The place is neat and safe.

Debbie P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie P

'n Huis weg van jou huis.

Geleë in 'n sekuriteitsontwikkeling en lekker naby aan restaurante. Die huis het alles wat mens kan benodig. Die huis was baie skoon, goeie gehaltelinne. Lugversorging in kamers. Stil omgewing.

Izak R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Izak R

Ek sal enige tyd weer by julle gaan bly, dankie!

Dit is ruim en netjies en meer as wat mens nodig het. Ek sal die plek vir almal aanbeveel.

Naa B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naa B

Home away from home.

We had a great time. Unit is well kept and clean. We felt really comfortable.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Raptors View Wildlife Escape, Tawny Eagle-straat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8195df9caea452be6332611d49962bbb582335d2caae5ad7de2e8deb2276c5f50b454eef4e979fa2bc392a54d04074420c96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 48 Raptors View Wildlife Escape Tawny Eagle Street 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.358771931427 30.946724116802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang