Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Recce Lodge PRM128

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R345 administrasiefooi en R840 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R7500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito word binne 3 tot 7 dae werksdae na vertrek terugbetaal, indien geen breekskade voorkom nie.
'n Opsionele daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste.
'n Wildritvoertuig kan op versoek gereël word teen 'n ekstra koste per dag.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, en 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aangeraai. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516 Thabazimbi-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b04b408fc7c9acf9dee072d400cc27729aee51531bf01d2e4f019e2dafaa424eac735da902cf0bc6501a8012991bd67c3f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 2 5 1 4 Mabalingwe Nature Reserve R516 Thabazimbi Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.787109502995 28.085710253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang