Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Mountain House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Liezl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gesellig en warm. Baie skoon en binne loopafstand van alles in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Great accommodation. This accommodation is fantastic and great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal red mountain enige tyd aanbeveel. Baie tevrede met die eenheid, en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik en in die hart van Clarens. Fantastiese diens. Baie behulpsaam en luuks met ondervloerse verwarming, kaggel asook in die badkamer. Baie naby aan alles. Stop by verblyf en kan stap res van die reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties! Dit was vreeslik lekker ons sal graag weer terugkom vir nog baie lekker kuiers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Germien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlike bly en kuier in Clarens! Was heerlik gewees! So sentraal in die middel van waar alles is en gebeur! Sal beslis weer daar bly vlgnde keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Asemrowend. Verseker lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

We absolutely loved our stay. What a lovely place. My daughter, her husband, and my friend enjoyed the house with the beautiful views. Very comfy bed, spacious kitchen, and the most comfy lounge seats. Sitting on the patios relaxing with all the beautiful birds around us, looking at the mountains and the occasional visit by the Zebra was the part I enjoyed the most. The photos do not do it justice. This was a dream holiday for us and I can only thank the accommodation with all my heart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Netjies. Baie netjies en perfekte ligging. Kaggel was besonders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanru B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Heerlik gerus en baie goed geleë. Vir inwoners wat sukkel om met geluide te slaap, bespreek liewer die agterste kamers. Hulle kan 'n jojo-tenk en drukpomp laat installeer om heeltyd water beskikbaar te hê. Ons het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market Square 325, , 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABPaYGzwaktWkrWObU8suCy2rrKCkVGaRNDwXp2k8dSy88VMbeR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 325 Market Square Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.515240487075 28.421448394182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang