Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reebok Rus

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noordsiglaan 55, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 060 R901 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Reebok Rus is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die eienaar se huis in Reebok, 'n kusdorp op die Tuinroete. Dit is naby strande, hoofpaaie, restaurante en winkels.

Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en spog met 'n plaashuisstyl-binnekant en 'n manjifieke uitsig op die berg. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n dek met 'n uitsig op die berg en oor die platteland. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier en 'n koffiemasjien toegerus. Etes kan by die toonbank of die groot etenstafel op die balkon geniet word. Die sitarea bied gemaklike sitplek en lei na die balkon waar daar braaigeriewe en 'n skilderagtige uitsig is. Daar is ook bordspeletjies, gratis WiFi, die volle DStv-pakket en 'n veerpyltjiebord in die woonstel.

Die verteenwoordigers het 'n klein, organiese tuin met kruie wat gaste kan pluk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marle J
Gesin met klein kinders
5.0
Die ligging, netheid, gasvryheid was uitstekend. Ons was met ope arms ontvang en bederf met vars lekkernye, self geskenkies vir ons kinders! Dit was n...
Sien meer
Sep 2024
Zelda V
Gesin met tieners
5.0
Home sweet home. Ons is so bly ons het hierdie juweel van 'n plek ontdek. Het al by baie plekke gebly, maar nog nooit een wat so fantasties uitgerig i...
Sien meer
Sep 2024
Juan E
5.0
Netjies en billike en goeie ligging. Die kamers was baie netjies, ruim en het gelyk soos op die fotos. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit is ...
Sien meer
Jul 2024
Hettelien R
Besigheidsreis
5.0
'n Fantastiese Verblyf by Reebok Rus. Ons het van 17 Junie tot 21 Junie by Reebok Rus in die Mountain Bliss woonstel gebly en ons ervaring was werklik...
Sien meer
Jun 2024
Marie B
Gesin met tieners
4.8
Heerlike wegbreek naby aan die see met 'n plattelandse gevoel. Dit was by verre een van die skoonste plekke waarin ek nog ooit gebly het! Die uitsig i...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Noordsiglaan 55, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Reebok Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 060
R1 060 R901
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 060
R1 060 R901
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noordsiglaan 55, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0caaa968cd02473a5c8e43841c2db082c4d24e1febac3520cdd380fb69e667cc2ae4155d73a02f1bd918e96f9eff27de6c67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 060 nouVanaf R901 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 55 Noordsig Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.072696597287 22.161872229465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang