Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RElaxed City Living

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir RElaxed City Living
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Les S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les S

Lovely clean room - so central to restaurants & very tranquil.

Everything you can think of was in the room. Feather pillows & fibre pillows. Fan, hair dryer, heater etc. Yogurt & muesli in the kitchen. Absolutely lovely quiet place to stay. Just the TV remote didn't work and we didn't know how to leave the key behind.

Gerhard S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Lekker basis om vanaf te explore.

Ligging ideaal. Naby alles.

Melani S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani S

Goed toegerus. Lekker privaat. Fantastiese ligging en baie veilig.

Dit was perfek. Sal weer daar bly.

RElaxed City Living se terugvoer

Thank you for staying with us! We look forward to hosting you again.

RElaxed City Living
Linda H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Private and well equipped.

It's the first self-catering accommodation that has everything you would need while away from home. It's well situated and has a private courtyard. I would definitely make use of this accommodation in the future.

Romano G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Romano G

Nice and quiet.

Nice, quiet and relaxed.

Isac M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Naby alles loop somer winkle toe!

By gemaklik hier, jy is naby alles en kan kies uit baie lekker eetplekke in die straat af. Sal RELaxed City Living beslis aanbeveel.

Tembela S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tembela S

Great.

I had a great stay and I would love to get the same accommodation.

Jacqueline M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M

The suite was clean and we had everything we needed. Load shedding was not an issue.

The staff were lovely and were very welcoming. The accommodation was safe, clean, and comfortable. We stayed six nights and we will definitely be back.

Gert V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Die copper eenheid is tops.

Beveel dit vir enigiemand aan en is naby besighede.

Ronel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V

Gerieflike selfsorgseenheid op eienaar se perseel.

Ons het in die "Relaxed" eenheid gebly vir een nag. Minki het ons vriendelik ontvang. Die eenheid is oopplan met 'n dubbelbed (die eenkant se bedliggie het nie gewerk nie), 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar was nie handseep by die wasbak of in die stort nie. Groot badhanddoeke was voorsien. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, yskas en 'n ketel. Daar was 2 bakkies jogurt in die yskas en 'n houertjie melk. Die eenheid het sy eie ingang gehad en die inklok- en uitklokproses was gerieflik. Veilige parkering was op die perseel.

Febe E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Febe E

Lieflike plek en aangename eienaars.

Sal weer van hulle gebruik maak.

Belinda F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Ons het lekker gebly, dit was skoon en stil soos ons verkies. Sal weer daar wil bly.

Die verblyf was presies soos op die foto's. Het lekker gebly en sal dit aanbeveel vir mense.

Yolandi C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi C

Heerlik gebly.

Naby als wat nodig is.

Hein B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein B

Gerieflik.

Goeie diens en lekker gekuier.

Jacqui L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui L

Relaxing and peaceful. A home away from home. Great for a quick breakaway from the hustle and bustle of stress, work and responsibilities!

Safe, secure. Friendly and accommodating. An absolute must for a breakaway.

RElaxed City Living se terugvoer

Thank you for the great review.
See you soon again.

RElaxed City Living
Yolandi C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi C

Rustig en veilig.

Rustig en veilig. Almal vriendelik en behulpsaam.

Matt O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matt O

Good accommodation and neat.

I can recommend this accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie verblyf en netjies.

Ek kan die verblyf aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Janine N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N

Perfek vir 'n gesin van 4.

Baie netjies, volledig toegerus met dit wat jy nodig het. Jonathon baie gasvry en hulpvaardig. Sal definitief weer gaan.

Susan V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Dit was asemrowend en skoon.

Ek was regtig verras met alles. Veral die netheid en die skoonheid. Selfs pap is ingesit vir ons. Asook melk. Ek kon nie vir beter vra nie. En die veiligheid is regtig in plek. My kinders het die honde so baie geniet. Ek sal beslis weer gaan. Puik akkomodasie gewees.

Jozua V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua V

Fantasties!

Dis die beste plek waar ons nog gebly het. Netjies, modern en so prakties. Hulle het regtig aan alles gedink en hulle maak jou verblyf so gemaklik as moontlik. Ek sal beslis weer daar gaan bly. A huge thumbs up for RElaxed City Living!

Christelle M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M

Ongetwyfeld die beste geleë plek in Port Elizabeth.

Puik diens en baie netjies.

RElaxed City Living se terugvoer

Thank you for your great review.

RElaxed City Living
Gert V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Heerlik!

Johnathan is 'n baie vriendilke eienaar wat ons dadelik op ons gemak laat voel het. Het deur die plek met ons gegaan, als puik!

James V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
James V

Lekker.

Baie cool. Ons het die plek baie geniet.

Audrey B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey B

Gemaklik en veilig.

Die woonstelletjie is presies soos dit op die Internet is, netjies en gerieflik.

Willie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Baie netjies en gerieflik.

Die plek is sentraal geleë wat dit baie gerieflik maak om iewers te gaan ons het gevlieg wat baie naby is, vriendelik gegroet en beleefd behandel, sal weer van die plek gebruik maak, sal enige tyd aanbeveel.

Hugo L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo L

Baie lekker skoon verblyf.

Sien sterre.

Clinton Y - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clinton Y

Value for money.

A good value for money option.

RElaxed City Living se terugvoer

Thank you for staying with us!

RElaxed City Living
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 18, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba8d62e28bf7857446cf604dd42b3ca73b081bf9d5a9e6c0d28e9e034c97e4d4bee899a7fa5d461110a35e96530dad1fef33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 18 12th Avenue Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.981879415526 25.570887923241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang