Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hannes V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Perfek geleë om die area te verken. Dit was ons tweede besoek en was net so lekker soos ons vorige een en presies wat ons verwag het. Die huis was silwerskoon en alles op sy plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ena C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Waardeer vir geld. Vriendelike en behulpsame eienaars. Rustig plaas atmosfeer vir lang kuiers om die vuur of op die stoep. Beslis ons familie en vriende se eerste keuse vir ons jaarlikse wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toinette
Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop
Dit is altyd lekker om julle hier te hê. Vriendelike groete, Toinette

Dena L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Out of town cottage tranquility. What a wonderful place to stay. Toinette gave such great directions that we knew exactly where we were going. On arrival, we were met with a beautifully clean cottage that had everything we needed, which made traveling such a pleasure (we travel lightly). The cottage is super safe as there isn't traffic along the road. If you're looking for peace, tranquility, and something out of the city, then this is it! Even the little walk to the toilet isn't anything to sneeze at. It's quite awesome and at night the path is lit. The host is also a very warm and welcoming lady who we instantly connected with. There are some lovely mountain bike trails around the area that are safe to go alone. We even got to enjoy a cuppa while watching the beautiful big black cows munching at the river bed. We honestly would give this place a higher star rating. We loved it and will be back. Such value for money as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

'n Stukkie Hemel Op Aarde! Jy land op 'n plaas waar jy net tot stilstand kan kom! Vryheid - Vrede - Vriendelikheid - Vreeslike Awesome Natuurskoon. 'n Paradys vir honde - 'n kaggel vir lekker kuier - bring jou hiking boots, mountain bike en marshmallows - dan is jy sorted!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Vredevol & asemrowend. Ons was baie tevrede met als en sal beslis terug gaan vir 'n wegbreek, so perfek om net asem te haal en als om jou te waardeer. Soveel vrede & vreugde ervaar daar. Dankie vir als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ena C
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Kalmte, vrede en rus. Familietyd. Die rustigheid van die Overberg verkwik liggaam en gees. Die huisies beskik oor alles wat nodig is om gemaklik te ontspan. Die eienaars is behulpsaam en gasvry. Ons sal beslis weer en weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew P
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Lovely, peaceful setting, with great walks. Lovely, peaceful setting along the river. The cottage has everything one would need and is completely off-grid - which was great as I was not impacted by load shedding. I really enjoyed my stay, as well as the walks around the farm. The hosts were very welcoming. I would visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlon T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Rustigheid en vrede in die platteland! Van die vriendlike ontvangs tot die pragtige landskappe het hierdie verblyf vir ons 'n lieflike langnaweek gebied. Ons was hartlik uitgenooi om die plaas en omgewing te verken. Daar was rustige staproetes reg rondom die plaas en pragtige landskappe om te geniet. Die ligging is ook ideaal as jy besienswaardighede wil besoek soos Greyton, Caledon of Hermanus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Fantasties. Plaasatmosfeer is rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rus vir die siel. Ons was baie vriendelik verwelkom met ons aankoms. Die huisie het alles wat mens nodig het, en die ligging is perfek vir diegene wat nodig het om weg te breek van die stad se geraas. Ons sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Toinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Mission-weg, Remkuil Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA507237a54043a7242d0cd3005509ee01193de2fca25342bada84c7b2b2568699cadc1351e8e8cec087a54dced905c3ac8865?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 Off Mission Road Remkuil Farm 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.18495036349 19.377123679738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang