Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Geloof
Selfsorg
Hoop
Selfsorg
Liefde
Selfsorg
Huisreëls

Remkuil Gastehuise - Geloof, Hoop en Liefde is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en maak gebruik van sonpanele en gasgeisers.
Die huis deel 'n alleenstaande badkamer met 'n stort en toilet wat net 15 m vanaf die huise is.
Vriendelike troeteldiere is welkom indien vooraf gereël word en moet aan leibande bly wanneer hulle stap.
Vuurmaakhout is op die perseel te koop, maar gaste mag nie enige oop vure sonder toesig laat nie.
Gaste kan die plaasdamme op hul eie risiko benut.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die gastehuis lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Mission-weg, Remkuil Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA507237a54043a7242d0cd3005509ee01193de2fca25342bada84c7b2b2568699cadc1351e8e8cec087a54dced905c3ac8865?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 Off Mission Road Remkuil Farm 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.18495036349 19.377123679738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang