Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Toinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hannes V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Perfek geleë om die area te verken.

Dit was ons tweede besoek en was net so lekker soos ons vorige een en presies wat ons verwag het. Die huis was silwerskoon en alles op sy plek.

Ena C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena C

Waardeer vir geld. Vriendelike en behulpsame eienaars.

Rustig plaas atmosfeer vir lang kuiers om die vuur of op die stoep. Beslis ons familie en vriende se eerste keuse vir ons jaarlikse wegbreek.

Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop se terugvoer

Dit is altyd lekker om julle hier te hê.
Vriendelike groete,
Toinette

Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop
Dena L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dena L

Out of town cottage tranquility.

What a wonderful place to stay. Toinette gave such great directions that we knew exactly where we were going. On arrival, we were met with a beautifully clean cottage that had everything we needed, which made traveling such a pleasure (we travel lightly). The cottage is super safe as there isn't traffic along the road. If you're looking for peace, tranquility, and something out of the city, then this is it! Even the little walk to the toilet isn't anything to sneeze at. It's quite awesome and at night the path is lit. The host is also a very warm and welcoming lady who we instantly connected with. There are some lovely mountain bike trails around the area that are safe to go alone. We even got to enjoy a cuppa while watching the beautiful big black cows munching at the river bed. We honestly would give this place a higher star rating. We loved it and will be back. Such value for money as well.

Cecile B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile B

'n Stukkie Hemel Op Aarde!

Jy land op 'n plaas waar jy net tot stilstand kan kom! Vryheid - Vrede - Vriendelikheid - Vreeslike Awesome Natuurskoon. 'n Paradys vir honde - 'n kaggel vir lekker kuier - bring jou hiking boots, mountain bike en marshmallows - dan is jy sorted!

Lynette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Vredevol & asemrowend.

Ons was baie tevrede met als en sal beslis terug gaan vir 'n wegbreek, so perfek om net asem te haal en als om jou te waardeer. Soveel vrede & vreugde ervaar daar. Dankie vir als.

Ena C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena C

Kalmte, vrede en rus. Familietyd.

Die rustigheid van die Overberg verkwik liggaam en gees. Die huisies beskik oor alles wat nodig is om gemaklik te ontspan. Die eienaars is behulpsaam en gasvry. Ons sal beslis weer en weer hier bespreek!

Matthew P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew P

Lovely, peaceful setting, with great walks.

Lovely, peaceful setting along the river. The cottage has everything one would need and is completely off-grid - which was great as I was not impacted by load shedding. I really enjoyed my stay, as well as the walks around the farm. The hosts were very welcoming. I would visit again.

Marlon T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon T

Rustigheid en vrede in die platteland!

Van die vriendlike ontvangs tot die pragtige landskappe het hierdie verblyf vir ons 'n lieflike langnaweek gebied. Ons was hartlik uitgenooi om die plaas en omgewing te verken. Daar was rustige staproetes reg rondom die plaas en pragtige landskappe om te geniet. Die ligging is ook ideaal as jy besienswaardighede wil besoek soos Greyton, Caledon of Hermanus.

Linda U - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda U

Fantasties.

Plaasatmosfeer is rustig.

Tian V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian V

Rus vir die siel.

Ons was baie vriendelik verwelkom met ons aankoms. Die huisie het alles wat mens nodig het, en die ligging is perfek vir diegene wat nodig het om weg te breek van die stad se geraas. Ons sal definitief weer terugkom.

Hannes V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Perfek vir 'n vinnige wegbreek platteland toe.

Remkuil is die perfekte plek vir 'n naweekwegbreek uit Kaapstad. Dit is nagenoeg geleë aan Genadendal en Greyton vir 'n vinnige middagete of om die mark daar te besoek. Dit is ook baie naby aan die Hemel-en-Aarde-vallei. Daar is 'n lekker staproete op die plaas en ook baie geleentheid vir voëlskyk. Die huis was goed toegerus en gerieflik. Die naweek daar het ons verwagtinge oortref en ons sal vir seker weer kom kuier.

Ena C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena C

Heerlike ontspanne plaas atmosfeer.

Die rustigheid van die plaas laat jou vinnig ontspan. Die huisies is voldoende toegerus met alles wat nodig is. Baie netjies! Die eienaars het uit hul pad gegaan om seker te maak dat ons alles het wat nodig is en was ontsettend gasvry. As jy wil wegbreek uit die gewoel van die stad, is hierdie beslis die plek.

Marc N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc N

Wonderful place! Very peaceful, beautiful surrounds and close enough to Caledon etc.

Plenty of sheep on the farm. Stunning views. There's also a dam with a rowing boat which you can use. We definitely plan to visit again!

Chris-maré V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-maré V

Lieflike, hulpvaardige eienaars. Goeie wegbreek uit dit stad plekkie.

Die aktiwiteite wat aan gebied was is fantasies. Daar is 'n redelike goeie paar opsies. Dis op 'n stil en rustige area met 'n wonderlike uitsig en dis altyd lekker om privaatheid te hê. Beslis 'n goeie wegbreek-opsie.

Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop se terugvoer

Beste Chris-mare
Julle was wonderlike gaste en ons sal dit baie geniet om julle weer te bederf. Baie dankie vir goeie kommunikasie en jul uiterse netjiese huisie wat jul agtergelaat het. Julle is enige tyd welkom.
Vriendelike groete
Toinette

Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop
Jan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

N Lekker off the grid wegbreek.

'n Perfekte wegbreekplek. Alles was baie netjies en skoon. Die binnebraai is 'n wenner as die wind op kom.

Carina N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina N

"Geloof" het ons met 'n gevoel van geborgenheid en rus vervul.

Vredevolle ure vol lag, klets, peins en knettervuurtjies is verewig met liefdesink in ons onthouboek.

Greg F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg F

Bymekaarkom met vriende van Potch.

Het Remkuil gekies aangesien dit na aan die bymekaarkomplek was. Toevallig op dieselfde plaas. Het lekker gebly en die plek is netjies. Stilte was hemels. Gasvrou het ons ook kom welkom heet. Baie sentraal geleë vir plekke om te besoek. Wynplase en Greyton is 'n moet. Ons het lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Mission-weg, Remkuil Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA507237a54043a7242d0cd3005509ee01193de2fca25342bada84c7b2b2568699cadc1351e8e8cec087a54dced905c3ac8865?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 Off Mission Road Remkuil Farm 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.18495036349 19.377123679738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang