+33

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Noreen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Vinnige stop vir oornag. Baie lekker plekkie vir oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very neat and clean, host was very friendly. Very neat and clean, host was very friendly. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens V
1 nag
5.0
Des 2025

Vriendelik, goed geleë, skoon en netjies. Baie lekker. Dit was rustig. Geen geraas. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie rustig. Waarde vir geld, goeie en vriendelike ontvangs. Personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melody F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Pleasant and peaceful. We ran late with our arrival, but the receptionist was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marista L
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Personeel vriendelik. Ek het lekker gebly. Heerlik gebly. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Good but can improve. On arrival, the check-in was simple and straightforward. But upon entering the room, there was an unpleasant scent in the room with a lot of dust and a lot of dead bugs on the window frames (bees, flies, and mosquitoes). It would be nice to have cleaned the room before we arrived, to use air freshener, and to leave mosquito repellent because we hardly slept due to a lot of mosquitoes biting us. The power outage at 21:08 that we experienced was also inconvenient, and the fact that there is no caretaker to assist with such. Lastly, we were told that there is a gate key on our key bunch, but when we wanted to leave early, we couldn't because the key was wrong.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Altyd skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Maklik ingeboek. Lekker gebly. Gebruik as oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

The stay was pleasant. Very glad we had a place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Corner of Voortrekker and Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwYjM1MmRmLTg4ZDQtNDZkZS05N2RiLWJhZjE3MzhmODU5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 Corner of Voortrekker and Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.403757152047 23.117776156544
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang