Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Resting Place @ 89

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Resting Place Lavender
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Resting place Lavender is 'n eenslaapkamerwoonstel wat slaapplek vir 2 gaste het. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Geen besoekers word in die aand op die perseel toegelaat as daar nie 'n bespreking en betaling gedoen is nie.
Stiltetyd is 22:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Resting Place @ 89
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 7)
Beskrywing

Resting Place @ 89 beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Dit het slaapplek vir 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste gastebadkamer het 'n bad en stort en daar is ook 'n gastetoilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Badkamer

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen besoekers word in die aand op die perseel toegelaat as daar nie 'n bespreking en betaling gedoen is nie.
Stiltetyd is 22:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haldonweg 89, Universitas, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12cc59cbba5d2aa94a5b1d99781aa7f9b00f5c8736253a699990e91cd0126d3592386b54280034c63c76de3fe739e495518e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 89 Haldon Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1257415 26.1823069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang