Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Resting Place @ 89

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2024 tot 1 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haldonweg 89, Universitas, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Resting Place @ 89 is 'n selfsorghuis in Universitas, 'n weelderige woonbuurt in Bloemfontein. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n sentrale wegbreek. Die huis is toegerus vir beurtkrag.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Dit het slaapplek vir 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste gastebadkamer het 'n bad en stort en daar is ook 'n gastetoilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Resting place Lavender is 'n eenslaapkamerwoonstel wat slaapplek vir 2 gaste het. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Nasionale Museum in Bloemfontein, die Windmill Casino en die Schoeman Park Golf Club in. Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, fietsry en wynproe in. Naby geleë skole is Jim Fouche en Grey College.






Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Haldonweg 89, Universitas, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haldonweg 89, Universitas, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12cc59cbba5d2aa94a5b1d99781aa7f9b00f5c8736253a699990e91cd0126d3592386b54280034c63c76de3fe739e495518e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 89 Haldon Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1257415 26.1823069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang