Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retreat on Main Bed and Breakfast

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tehila K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Vriendelike diens. Silwerskoon kamer en lekker kos. Sal vir seker weer daar bly. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustig en veilig. Baie netjies en skoon, ruim kamer. Ongelooflik lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther B
1 nag
5.0
Apr 2022

Great atmosfeer! Voel bederf. Daar was baie klein goedjies wat dit baie spesiaal gemaak het soos die plunger, die heerlike kombers op die bed en hoe netjies dit was. Ons het baie bederf gevoel. Daar was ook baie resturante naby waar ons vinnig kon gaan eet het wat dit baie gerieflik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
1 nag
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Baie netjies en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Roxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 224, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4k9JL7xSquWTTFsSAeaO6wCtDNU6YHkd8gae6bcvepD9kF3sAp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 224 Main Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.98279 25.57167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang