Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retreat on Main Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 224, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Retreat on Main Bed and Breakfast bied gaste lieflike kamers om van te kies in Walmer.

Die gastehuis beskik oor 9 kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer, en kyk uit oor die swembad. Die kamers is toegerus met plafonwaaiers, en hulle is ingerig met koninggrootte-beddens, dubbelbeddens en 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers met storte; sommige het ook baddens. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en badhanddoeke voorsien.

Die kamers is toegerus met kombuisies met mikrogolwe, yskaste, tee- en koffiemaakgeriewe. TV's met DStv, asook WiFi, is beskikbaar en die kamers maak oop op onderdak-patio's. Neem asseblief kennis dat rook nie in die kamers toegelaat word nie, maar wel in die tuin.

Ontbyt word tussen 06:00 en 09:00 in die eetkamer bedien of onder die onderdakstoep wat oor die swembad uitkyk. Klein byeenkomste of vergaderings vir tot 20 afgevaardigdes kan ook op versoek voorsien word. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die eiendom word deur kringtelevisiekameras gemonitor.

Retreat on Main Bed and Breakfast is 1 km vanaf die Walmer Park Winkelsentrum, 2 km vanaf die Moffet on Main Lifestyle Centre en 10 km vanaf Kings Beach geleë. Gqeberha (Port Elizabeth) bied verskeie doendinge soos duik, branderplankry, voetslaan en 4x4-roetes, asook 'n verskeidenheid besienswaardighede; die Bird Island Lighthouse, The Jewish Pioneers Memorial Museum, Boardwalk Hotel and Casino, Gqeberha (Port Elizabeth) Museum by Bayworld en Bayworld, en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Roxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 224, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Retreat on Main Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 224, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4k9JL7xSquWTTFsSAeaO6wCtDNU6YHkd8gae6bcvepD9kF3sAp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 224 Main Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.98279 25.57167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang