Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhenosterpoort - Stone Chalet

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Just what we needed - peace and quiet with beautiful surroundings. Amazing weekend away from our busy lives and technology. The chalet was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saartjie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Hier kon ons tyd en stad behoorlik agterlaat en die natuur opslurp. Ons het heerlik ontspan. Die chalet het alles gehad wat ons benodig het vir 'n wegbreek uit die stad. Dis 'n vreugde om wakker te word met die koorsang van Bosveldvisvangers. Sononder kon ons die vissies dophou soos hul spring vir aandete. Teen donker was die braaivleisvuur aan die knetter en het vuurvliegies ons vermaak. Die voorreg om die staproete te benut het ons laat deel in die pragtige natuurskoon van bosse, waterval en swempoele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roe-land A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Relaxing break in the Waterberg. A hidden gem, in the little known Waterberg Mountain Range at Rankin's Pass. The view is of the dam and behind that the mountains. The stone chalet is cosy, private, with all the amenities you might need in a remote guest chalet (electricity, with some rechargeable lighting provision for blackouts, also a gas cooker, braai, and fire pit). Lapa with picnic tables. We hiked to the waterfalls and walked alongside the stream. We tried our hand at fishing and played guitar at the fire pit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thomas G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Stil en rusting in die natuur. Ons het verskriklik lekker gebly in die Stone Chalet. Die stilte was presies wat ons nodig gehad het. Die staproete is ook baie mooi, mens moet net mooi kophou met die geverfde voetspore.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Rustig. Rustige plek. Geen sein, maar dan rus jy lekker. Jammer riete neem dam oor en stortwater het nie uitgeloop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

George H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Rustig. Die rustigheid en voëls maak dit die moeite werd. Die matras is gedaan en ek het baie ongemaklik geslaap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gustav E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dis nou lekker! Baie lekker gebly, voel of mens diep in die bos is! Sharyn het vooraf selfs vir ons 'n verwarmer gebring vir die onverwagte kouefront, baie bedagsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Rustigheid vir die siel! Rhenosterpoort is rus vir die siel! Het die stilte so geniet. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar in die chalet. Ons het baie mooi voëls gesien en groot visse in die dammetjie. Hulle is net lui om te byt! As jy 'n plek soek vir rus en vrede, is die die plek vir jou! Het ons goed gedoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Ongelooflik mooi. Die natuurskoon is ongelooflik. Die omgewing is rustig en stil. Die selfoon is stil. Die akkommodasie is netjies en gerieflik. Ek vermoed die gasheer het al 'n goeie klomp gaste wat al meer as een keer by hom/haar kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sharyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterpoort, Rankinspas, 0513, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ZTY1YmQ2LTMyY2YtNDBiYy1iMWI2LTAxMTNjNTBhMDQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 Rhenosterpoort Rankins Pass 0513 Limpopo 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -24.50663564401 27.875018119812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang