Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Mabalingwe Ngong Hill Lodge - PRM147

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R345 administrasiefooi en R1150 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Sleutel- en breekskadedeposito gelykstaande aan 1 nag se verblyf is saam met die deposito betaalbaar en sal met 'n bankoorplasing binne 3 tot 7 werksdae na vertrek terugbetaal word sodra die huis ondersoek is en alles in orde gevind is.

'n Opsionele, daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Doen asb. by die eienaar navraag.

'n Opsionele wildritvoertuig is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar, maar onderhewig daaraan dat dit vir die volle duur van die verblyf bespreek word. Doen asb. by die eienaar navraag.

Let dat die huis slegs met 'n hoëvryhoogtevoertuig toeganklik is. Lae-vryhoogtevoertuie word nie aanbeveel nie. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd6372e099f6b7e769dbe677bdae17c2e070c1ea9db35bab7aeabe6e784117e2a70751ab79d38894ca0529366d092c073440?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 495 per nag (plek vir 6) R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.841930545259 28.04871588104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang