Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhino Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karen S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Wonderlike, wonderlike huis en gasvrou. Ons het heerlik gebly, alles was net perfek. Bev is so behulpsaam, stuur elke liewe dingetjie deur per WP en e-mail. Ons het heerlik geslaap, ons het sjerry ontvang met ons aankoms. Lekker kaggel wat brand met hout vir die res van die naweek vir die koue. Die huis is baie mooi skoon en het ons baie vriendelik ontvang. Ons vriendinne kon nie uitgepraat raak oor die wonderlike huis en alles wat Bev vir ons gedoen het nie. Sy het al die plekkies voorgestel waar ons iets kon gaan eet of kon besoek. Sien ons vir seker weer. Beter as dit kan jy nie kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Liewe Karen, baie dankie vir hierdie pragtige review. Dit maak ons harte vol om te hoor julle dames het dit so baie geniet! En die bonus van die sneeu! Hoop ons sal julle weer kan verwelkom. Mooi bly, Bev xx

Francois S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitstekend! Ons het regtig lekker geslaap. Hie, hie! Pragtige uitsig, baie goed ingerigte huis met die kuierarea en stoep. Kamers is lekker knus, goed ingerig en baie gemaklik, die stort was amazing! Ons sal volgende jaar weer kom 'reünie' hou en sal ons definitief aanbeveel. O, ja, ons 2 honnekinners het dit ook baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Hi Francois! Ons is so bly dat julle ons huis geniet het, en dat alles lekker was vir 'n lekker kuiertjie saam met familie! Ons sien baie uit om julle weer te verwelkom volgende jaar! Groete, Bev

Liza B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Overall our stay at Rhino Retreat was fantastic! We would highly recommend it! Our stay at Rhino Retreat was an absolutely wonderful experience from start to finish. The hospitality was top-notch, and every aspect of our stay exceeded our expectations. Both the owners and staff were exceptional, very friendly and professional, and always willing to go the extra mile to ensure our comfort. We would highly recommend Rhino Retreat to anyone looking for a comfortable and memorable stay in Clarens. And also highly recommended for families with children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Wow Liza! It is so heart-warming to read this lovely review. We are truly grateful, thank you and we are even more grateful that you and your family had an unforgettable time! We certainly hope we can welcome you all back soon again.

Chris W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Flipping amazing. Flipping amazing at the Rhino Retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Wow Chris, thank you so much for this review! We really appreciate it. Would love to welcome you and your family back!

Amanda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Alles wat jy nodig het en meer, plus 'n pragtige uitsig op jou voorstoep. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Baie dankie vir jou mooi boodskap, Amanda. Ons waardeer dit baie en hoop dat jy weer sal kom kuier!

Janine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker ontspan met 'n pragtige uitsig. Was meer as wat ons verwag het. Voel dadelik tuis. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Baie dankie, Janine! Ons is so bly dat jy jou tyd by ons geniet het! Ons hoop dat jy weer sal kom kuier. Groete, Bev

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Soul food and will definitely be visiting again soon. The host is very responsive and the place exceeded our expectations. The welcome sign and champagne was a really special touch!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Thanks for your amazing review, Nico. We really do appreciate it! We are always happy to hear when our guests have enjoyed the space and, even more so, the visit to Clarens. We hope to welcome you back soon again!

Rentia L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Naweek saam met dierbare vriende wat ons almal vir altyd sal onthou. Absoluut een van die beste plekke waar ons nog oorgeslaap het. Verbasend warm in die kamers en heerlike dek-area vir kuier. Was permanent met ons in kontak en het soveel moeite gedoen om soveel moontlik inligting van die area ens. te deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Hi Rentia Baie dankie vir hierdie mooi boodskap. Ons waardeer dit baie. Mooi bly.

Rina K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Uitstekend! Sal defintief weer hier bly. Plek is netjies en gesellig. Baie lekker kuierarea en ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Baie dankie Rina, ons waardeer dat jy so lekker gebly het! Ons hoop dat ons jou gou weer kan verwelkom! Mooi bly, Bev

Susan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Amazing house. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Thank you for your review Susan! So pleased you enjoyed it and we hope to welcome you back soon again! Warm regards, Bev

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bev Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 75, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c62876df2a37e76ec51709b05dd69a5dc932db05ebdbd68ac2ab3fe392065d734d65f6967f3a4f12f761cba417efa44f33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 75 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.521322911134 28.418279525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang