Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Rhino's Rest Private Luxury Villa

Wildsplaas
So.
2de2Mrt
Mo.
3de3Mrt
Di.
4de4Mrt
Wo.
5de5Mrt
Do.
6de6Mrt
Vr.
7de7Mrt
Sa.
8de8Mrt
So.
9de9Mrt
Mo.
10de10Mrt
Rhino's Rest Private Luxury V...
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a full board basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die kaarthouer se ID of paspoort moet met inklok gewys word.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn deposito gebruik is, moet met inklok gewys word.
Let dat vir kredietkaartbesprekings, transaksiekostes dalk nie met kansellasie terugbetaal sal word nie, aangesien aanvanklike aftrekkingskoste nie deur die bank terugbetaalbaar is nie.
Rook is streng binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die plonspoel is nie omhein nie, maar sluit 'n oortreksel in.
Die verblyf word met 'n grondpad bereik.
Musiek word nie op die perseel toegelaat nie.
Die huis is in 'n privaat Groot 5-wildreservaat geleë. Gaste word aangeraai om voorsorgmaatreëls te tref, want gevaarlike diere kan in die omgewing wees. 'n Volledige verduideliking en vrywaringsvorm sal met aankoms of op versoek voorsien word.
Sekuriteitskameras is op die perseel geïnstalleer.
Gaste sal soms die bosveldtrein 'n paar kilometer verder hoor verbyry.
'n Gimnasium en spa is by Moditlo River Lodge, 900 m verder, beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 88 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 88 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moditlo Private Wildlife Estate, Greater Kruger Hotel School-ingang, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3148f08d8dc03fb7b4e49824e427dcde20297486d8a7783e6bcbacbada87ffdb85253b44050ee985df7c69c87d1d001ab6c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R88 400 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 Moditlo Private Wildlife Estate Greater Kruger Hotel School Entrance 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.455214877872 31.015999656509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456