De Kleine Helena
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen rook word toegelaat nie.
Sommige diere word toegelaat op versoek. Dit moet egter vooraf bespreek word met die eienaars.
Let asb. daarop dat slegs die aantal gaste wat bespreek is, toegelaat word om van die perseel gebruik te maak.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie. N Skoonmaakfooi is betaalbaar op elke bespreking.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Malgassingel 6, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390 , Wes-Kaap