Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleine Helena

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Malgassingel 6, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390 , Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kleine Helena is 'n lieflike knus kothuis in die gewilde kusdorpie Saint Helenabaai. Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind wat dit ideaal maak vir 'n gesin.

Die oopplan-kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke word nie voorsien nie.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n TV, gemaklike stoele en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is 'n binnehof met 'n braai-area waar gaste saam maaltye kan kook. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die kothuis is ongeveer 5 minute se stap vanaf die hoofstrand en is ideaal geleë om al die omliggende weskusdorpies te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Malgassingel 6, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390 , Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Malgassingel 6, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7f0f709599420af4f0bdf49a5b35f6ad7be5d4916d3d4db77eaa7567cb82f9b5f8815de9eb6568d3854b13b39b4978a9709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 Malgas Crescent Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.72119683107 17.961577266618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang