Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottages - Cyriacus

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Michelle N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlike naweek saam vriende en baie vuur maak vir die koue. Ons het baie lekker gebly. Die plek beskik oor alles wat jy nodig kan hê. Lekker kuier area buite en binne met die kaggel, veral vir die wintermaande. Lekker groot en perfek vir 'n groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2022

Heerlik. Lekker gekuier met vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fouché J
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2022

Rustig, gerieflik en ruim! Die huis bied alles wat nodig is, selfs 'n welkome koffiemaker. Genoeg ruimte en 'n lekker tuisgevoel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2021

Lieflike omgewing. Die bergpasse en vlieghengel is uiters besonders.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liluth P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2020

Spacious and clean. Spacious, clean and well equipped. Need to get fans for bedrooms as there is no ventilation with windows closed. Can't leave windows open as there are no burglar bars. Cottage ran out of water as owner did not top-up water token, so we were left without water the last day. Not convenient after trail riding the whole day. Jill was very accommodating and gave us access to another house to shower and got owner to reimburse us R1000 for inconvenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Piet E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Uitstekend, hoog aanbeveel. Daar is heelwat Rhodes Cottages en ek glo die diens by almal sal dieselfde wees. Jill kom kyk self of alles reg is en werk. Daarby wou ons 'n dag voor die tyd al ekstra dag bysit, en Jill het uit haar pad gegaan om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Lekker rustig en stil. Wonderlike omgewing. Rhodes bly een van ons gunsteling wegbreekplekke. Enig in sy soort. Rus vir die siel. Herlaai batterye. Stap, motorfietsry, fietsry en wyndrink voor die vuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ada B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2017

Heerlik gekuier in Rhodes. Cyriacus is baie goed toegerus - 'n lekker kuier-huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Rhodes Cottages - Cyriacus
Very happy to hear that you enjoyed your stay and were comfortable, hope to host you again soon!

Fouché J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2017

Baie rustig en plek om te herlaai ná jaar se harde werk. Goed geleë en baie rustig, Almal vriendelik en gasvry. Lekker ongekunstelde natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Verie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2016

Net die plek om te wees! Wat 'n ongelooflike dorpie Rhodes en verblyf by Rhodes cottages! Alles so perfek en tydloos! Jill jy is wonderlik! Die kaggel is uiters romanties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Rhodes Cottages - Cyriacus
Hi Verie, Thank you for your lovely comments, we are thrilled that you enjoyed your Rhodes holiday and hope to have you visit again soon. Kind regards, Jill

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 82

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 245
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 245
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28289aed460c8ef8bc1e545466b49167063eade07b51a7b610c5d608faf10d27e640f658720f6be98d2d26e225b81168dd8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 245 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Naude Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.796783067891 27.962829768621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang