Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottages - Cyriacus

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Rhodes Cottages - Cyriacus
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michelle N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Heerlike naweek saam vriende en baie vuur maak vir die koue.

Ons het baie lekker gebly. Die plek beskik oor alles wat jy nodig kan hê. Lekker kuier area buite en binne met die kaggel, veral vir die wintermaande. Lekker groot en perfek vir 'n groep mense.

Veronica A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica A

Heerlik.

Lekker gekuier met vriende.

Fouché J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fouché J

Rustig, gerieflik en ruim!

Die huis bied alles wat nodig is, selfs 'n welkome koffiemaker. Genoeg ruimte en 'n lekker tuisgevoel!

Gerhard S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Lieflike omgewing.

Die bergpasse en vlieghengel is uiters besonders.

Liluth P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liluth P

Spacious and clean.

Spacious, clean and well equipped. Need to get fans for bedrooms as there is no ventilation with windows closed. Can't leave windows open as there are no burglar bars. Cottage ran out of water as owner did not top-up water token, so we were left without water the last day. Not convenient after trail riding the whole day. Jill was very accommodating and gave us access to another house to shower and got owner to reimburse us R1000 for inconvenience.

Piet E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet E

Uitstekend, hoog aanbeveel.

Daar is heelwat Rhodes Cottages en ek glo die diens by almal sal dieselfde wees. Jill kom kyk self of alles reg is en werk. Daarby wou ons 'n dag voor die tyd al ekstra dag bysit, en Jill het uit haar pad gegaan om ons te help.

Annie D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D

Lekker rustig en stil. Wonderlike omgewing.

Rhodes bly een van ons gunsteling wegbreekplekke. Enig in sy soort. Rus vir die siel. Herlaai batterye. Stap, motorfietsry, fietsry en wyndrink voor die vuur!

Ada B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ada B

Heerlik gekuier in Rhodes.

Cyriacus is baie goed toegerus - 'n lekker kuier-huis!

Rhodes Cottages - Cyriacus se terugvoer

Very happy to hear that you enjoyed your stay and were comfortable, hope to host you again soon!

Rhodes Cottages - Cyriacus
Fouché J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fouché J

Baie rustig en plek om te herlaai ná jaar se harde werk.

Goed geleë en baie rustig, Almal vriendelik en gasvry. Lekker ongekunstelde natuurskoon.

Verie D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verie D

Net die plek om te wees!

Wat 'n ongelooflike dorpie Rhodes en verblyf by Rhodes cottages! Alles so perfek en tydloos! Jill jy is wonderlik! Die kaggel is uiters romanties!

Rhodes Cottages - Cyriacus se terugvoer

Hi Verie,
Thank you for your lovely comments, we are thrilled that you enjoyed your Rhodes holiday and hope to have you visit again soon.
Kind regards,
Jill

Rhodes Cottages - Cyriacus
Vanaf
Vanaf R3 245
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 245
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28289aed460c8ef8bc1e545466b49167063eade07b51a7b610c5d608faf10d27e640f658720f6be98d2d26e225b81168dd8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 245 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Naude Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.796783067891 27.962829768621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang