Rhulani Safari Lodge
Beskrywing
Luukse Privaat Chalet is 'n losstaande chalet met 'n slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n stoep met 'n buitestort en 'n verhitte plonspoel waar gaste die ononderbroke uitsig oor Madikwe Wildreservaat kan bewonder. Die chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 16. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kamer is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n Morso-kaggel en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alles is ingesluit.
Huisreëls
By Madikwe Wildreservaat is die hektoegangsfooie soos volg: Inryfooi:
Volwassenes R200, Kinders 9 jaar en jonger R100;
Invliegfooie: Volwassenes R280, Kinders 9 jaar en jonger R180.
Die fooi is per verblyf van toepassing, BTW ingesluit, en onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Gasbewaringsbydrae: Internasionale besoekers Volwassenes R450, Kinders 12 jaar en jonger R225. SADC-inwoners Volwassenes R225, Kinders 12 jaar en jonger R115.
Die bydrae is per persoon per nag van toepassing, BTW ingesluit, onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Alle uitgeslote items wat nie deur die gas vooruitbetaal is nie, kan met uitklok betaal word.
Kinders van alle ouderdomme is welkom by Rhulani Safari Lodge. Kinders onder 12 word op wildritte toegelaat volgens diskresie van die veldgids.
Kinders onder die ouderdom van 6 word nie op wildritte toegelaat nie, behalwe as dit op 'n privaat voertuig is. Selfs op privaat voertuie moet veiligheid in ag geneem word en dit bly die veldwagter se
besluit of sekere diere besigtig kan word wanneer hulle deur klein kinders vergesel word.
'n Bumble-rit kan op 'n komplimentêre basis gereël word vir kleiner kinders wat nie by wildritte aansluit nie.
Rhulani bied 'n komplimentêre pakkie vir kinders en daar is 'n kinderhoekie.
'n Oppasdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vuurwapens moet by die hoofhek verklaar word.
Die hekke maak om 06:00 oop en sluit om 18:00.
Ry asb. versigtig en wees bewus van voetgangers, huisdiere en kinders.
Die spoedbeperking in die park is 40 km per uur.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luukse Privaat Chalet Premium het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die sitarea het 'n slaapbank vir 1 kind onder die ouderdom van 16. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Dié chalet het 'n stoep met 'n buitestort en 'n verhitte plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alles is ingesluit.
Huisreëls
By Madikwe Wildreservaat is die hektoegangsfooie soos volg: Inryfooi:
Volwassenes R200, Kinders 9 jaar en jonger R100;
Invliegfooie: Volwassenes R280, Kinders 9 jaar en jonger R180.
Die fooi is per verblyf van toepassing, BTW ingesluit, en onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Gasbewaringsbydrae: Internasionale besoekers Volwassenes R450, Kinders 12 jaar en jonger R225. SADC-inwoners Volwassenes R225, Kinders 12 jaar en jonger R115.
Die bydrae is per persoon per nag van toepassing, BTW ingesluit, onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Alle uitgeslote items wat nie deur die gas vooruitbetaal is nie, kan met uitklok betaal word.
Kinders van alle ouderdomme is welkom by Rhulani Safari Lodge. Kinders onder 12 word op wildritte toegelaat volgens diskresie van die veldgids.
Kinders onder die ouderdom van 6 word nie op wildritte toegelaat nie, behalwe as dit op 'n privaat voertuig is. Selfs op privaat voertuie moet veiligheid in ag geneem word en dit bly die veldwagter se
besluit of sekere diere besigtig kan word wanneer hulle deur klein kinders vergesel word.
'n Bumble-rit kan op 'n komplimentêre basis gereël word vir kleiner kinders wat nie by wildritte aansluit nie.
Rhulani bied 'n komplimentêre pakkie vir kinders en daar is 'n kinderhoekie.
'n Oppasdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vuurwapens moet by die hoofhek verklaar word.
Die hekke maak om 06:00 oop en sluit om 18:00.
Ry asb. versigtig en wees bewus van voetgangers, huisdiere en kinders.
Die spoedbeperking in die park is 40 km per uur.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse gesinssuite het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank vir 1 kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié chalet het 'n stoep met 'n buitestort en 'n verhitte plonspoel. Die sitarea spog met 'n kaggel en TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alles is ingesluit.
Huisreëls
By Madikwe Wildreservaat is die hektoegangsfooie soos volg: Inryfooi:
Volwassenes R200, Kinders 9 jaar en jonger R100;
Invliegfooie: Volwassenes R280, Kinders 9 jaar en jonger R180.
Die fooi is per verblyf van toepassing, BTW ingesluit, en onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Gasbewaringsbydrae: Internasionale besoekers Volwassenes R450, Kinders 12 jaar en jonger R225. SADC-inwoners Volwassenes R225, Kinders 12 jaar en jonger R115.
Die bydrae is per persoon per nag van toepassing, BTW ingesluit, onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Alle uitgeslote items wat nie deur die gas vooruitbetaal is nie, kan met uitklok betaal word.
Kinders van alle ouderdomme is welkom by Rhulani Safari Lodge. Kinders onder 12 word op wildritte toegelaat volgens diskresie van die veldgids.
Kinders onder die ouderdom van 6 word nie op wildritte toegelaat nie, behalwe as dit op 'n privaat voertuig is. Selfs op privaat voertuie moet veiligheid in ag geneem word en dit bly die veldwagter se
besluit of sekere diere besigtig kan word wanneer hulle deur klein kinders vergesel word.
'n Bumble-rit kan op 'n komplimentêre basis gereël word vir kleiner kinders wat nie by wildritte aansluit nie.
Rhulani bied 'n komplimentêre pakkie vir kinders en daar is 'n kinderhoekie.
'n Oppasdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vuurwapens moet by die hoofhek verklaar word.
Die hekke maak om 06:00 oop en sluit om 18:00.
Ry asb. versigtig en wees bewus van voetgangers, huisdiere en kinders.
Die spoedbeperking in die park is 40 km per uur.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Madikwe Wildreservaat, Bravo 21, Wonderboom-hek, 2865, Noordwes
-
TGCSA-gradering: