Rhulani Safari Lodge
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 20 Des 2023 tot 31 Des 2030.
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Madikwe Wildreservaat, Bravo 21, Wonderboom-hek, 2865, Noordwes
-
Vanaf
R21 190R17 659 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Rhulani Safari Lodge is in Madikwe Wildreservaat geleë en bied 5-sterverblyf in privaat, losstaande chalets. Kom swig voor die vrede en rustigheid van hierdie skouspelagtige omgewing.
Elke chalet het 'n Morso-kaggel, klimaatbeheer-lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n volledige en suite-badkamer met 'n buitestort.
Ervaar die ongelooflike wildkykgeleenthede wat by Rhulani op jou wag, of dit nou op 'n oop Land Cruiser is, te voet saam met jou ervare wildbewaarder, of sommer vanaf die lodge by die nabygeleë watergat.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Madikwe Wildreservaat, Bravo 21, Wonderboom-hek, 2865, Noordwes
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Madikwe Wildreservaat, Bravo 21, Wonderboom-hek, 2865, Noordwes
-
TGCSA-gradering: