Ria's Rest Self Catering Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af vir verblyf voor 30 April 2025. Bespreekbaar tot 6 Jan 2025
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, lugbraaier, induksieplaat, gaskooktoestel, gesondheidsrooster, broodrooster, elektriese ketel, elektriese handklitser, handmenger, yskas en vrieskas in.
Huisreëls
Higiëne is van uiterste belang en die eienaars wil graag troeteldiervriendelike verblyf voorsien, maar netheid moet gehandhaaf word.
Stilte tussen 23:00 en 07:00.
'n Wasgoeddiens en 'n lughawe-pendeldiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf so gereël is en gaste moet asb. daagliks troeteldiere se gemors optel met die sakkies wat voorsien word.
Die swembad word met die eienaar en sy gaste gedeel en is nie vir die eksklusiewe gebruik van gaste nie.
Die gashere woon op die perseel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louw Wepener-weg 19, The Islands, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang