Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Richtershuyz Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackenzie-straat 375, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Richtershuyz Guesthouse is in een van die mees gesogte woonbuurte in Pretoria en bied heerlike oornagverblyf in 'n rustige en privaat omgewing. Dit kan 'n goeie opsie wees vir enkelreisigers, paartjies of sakereisigers.

Hierdie verblyf het 'n uitsig oor die swembad en tuin en bied 4 kamers en 'n selfsorgeenheid wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het elkeen óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort.

Ander geriewe in elke kamer sluit 'n lessenaar, gefiltreerde water, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV met AppleTV in. Die selfsorg-eenheid het 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan 'n Kontinentale ontbyt in die gemeenskaplike eetkamer geniet en in die gastesitkamer ontspan.

Gaste het volle toegang tot die uitgestrekte tuin en swembad om op daardie warm somersdae af te koel. Die groot bome is die tuiste van volop voëls met wonderlike geluide. Die verblyf is naby baie winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mackenzie-straat 375, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackenzie-straat 375, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e0d4f5f7dc8eb9165bdb6efd37c1b733c3cbb46cf7b5d8629ef102e23dc4dcb09cae111cf4c901af1634d9f04ad1ef0d7f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 375 Mackenzie Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7672141 28.2476595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang